Slangboere

Contact the organization

Slangboere SLANGBOERE🐍Geleë in Mosselbaai(Weskaap) is jou betroubare manne vir enige slang situasie ! of dit ń slang in jou huis/kar of dak is , ons help !

Volg ons blad vir alle vangstes en slang tips en info ! 🐍👌 en geniet dit !

23/10/2026

KOBRA BYT OP DIE BEEN ⚠️🐍
Wipneus kobras in algemeen in die Noord Wes en Limpop/Mpumalanga/Gauteng , hulle eet enige iets en is een van die slange wat test biting doen en dit is hoekom ons nooit anbeveel om still te staan waneer jy te naby is want die kan gebeur , en ongellukig het hulle nie ware opleiding gehad nie !

Onthou slangmense , nie almal wat met slange werk is kenners nie , BAIE OUENS doen dit vir aandag en ego's , hulle mag dalk slim lyk maar hulle trek die wol oor jou oë ⚠️🐍

23/10/2026

GIFTIGSTE SLANG IN AFRIKA 🐍⚠️ MNR BOOMSLANG ! Die is beslis my gunstelling spesie waarmee ons werk en hulle jag soos leeus in die veld ! Die manier hoe die slang sy prooi raaksien met die groot oë en jag is soos geen ander ! Sy gif is 10/10 sterk MAAR dit werk baie stadig teenoor ń mamba bv en die slang is skaam en vlug altyd weg van mense af , vir daai redes is hy gladnie ń bekomernis as jy op een afkom nie 🐍👌

BOOMSLANGE IS NIE GROEN IN DIE WESKAAP NIE ! as jy ooit gelukig genoeg is om een raak te sien , geniet die oomblik want as jy wegkyk sal hy wegwees !

21/10/2026

MOERSE KOBRA ⚠️🐍 Die is die King Cobra , hulle is besonders en die grote is iets uit die wereld ! Hulle staan so trots en kan baie intimideerend voorkom ! Hulle gif volume is masief ! Maar soos enige kobra , probeer hulle mense vermy , maar omdat hulle so mooi staan , speel mense met hulle 😔
Die slang is so gerespekteer in Indieë dat hulle hom uit staleer in monumente en kultuur ! Iets interresant is hulle naam is "king Cobra" maar hulle is nie ware kobra spesies nie ! Maar either way is hy giftig en kom beslis soos ń kobra voor 🐍🔥

20/10/2026

KOBRA IN JOU MUUR 🐍⚠️ Ons is gou oppad vir die meneertjie ! Baie keer woon daar ń kobra langs die huis pype of fog pype wat jy nie eers van weet nie , ekt al 2 kobras binne 1 fogpyp gekry wat al lank daar woon ⚠️ video sal volg 👍🏽

KOBRAS EN HONDE ⚠️🐍 NIE EEN WEN NIE , honde het ń natuurlike jag instink , en waneer hulle slange aanval en raakgebyt wo...
19/10/2026

KOBRAS EN HONDE ⚠️🐍 NIE EEN WEN NIE , honde het ń natuurlike jag instink , en waneer hulle slange aanval en raakgebyt word , is die einde gewoonlik dieselfde ....... Nou mense , daar is NIKS wat jy rondom ń giftige slangbyt kan doen op ń hond behalwe veearts toe vir teengif ! Ons het al die grootste pot snert gehoor by mense wat dink "voer jou hond charcoal en rou eiers" of " voer die hond baie water en electrolytes" , dis netsowel jyt kanker en ek sê vir jou , gan eet piesangs en charcoal dan sal jy shap wees , dis MALIGHEID !
MOET NIE DIE OUMENS ONKUNDE RAAD VAT , JOU HOND SAL DOODGAN SONDER VEEARTS BEHANDELING !

SLANG GIF WERK IN DIE BLOEDSTELSEL EN DUS KAN NET BEHANDEL WORD MET BLOEDOORTAPPINGS OF TEENGIF , EN DIS DIT !

18/10/2026

POFADDER TANDE ⚠️🐍 As die slang jou raakbyt is dit nag vir 2 goeie redes ! No 1. Die giftande is groot en gan diep , no 2. Die gif is sitotoxies wat jou lewende weefsel doodmaak so die pyn is onmenslik seer ! Pofadders strike ook vinniger as enige ander slang , dit is so vinnig dat baie glo hy strike agtertoe , maar dis nie waar nie , dit gebeur net so vinnig dat jou oë die terugtrek slag eers sien ! Pofadders is algemeen en kan maklik op getrap word en hulle is beslis die slang wat ons die meeste vang rondom mosselbaai/hartenbos ⚠️🐍 as jy op een afkom , bel ons want die slang byt jou baie maklik as jy hom probeer vaskeer of doodmaak , moet nie daai fout maak nie 😉

OPPAD VIR DIE SLANG ⚠️🐍 watse slang dink jy is die ? Die vorige slang ID was te maklik want julle ken my nou al 😉 die sl...
18/10/2026

OPPAD VIR DIE SLANG ⚠️🐍 watse slang dink jy is die ? Die vorige slang ID was te maklik want julle ken my nou al 😉 die slang word baie verwar met ander slange , hier is ń leidraad - die slang sit ń goeie show op as jy hom vaskeer of hom tart !

Latweet my in die comment section wat jy dink hy is en hoekom ! Ek stel more die spesie bekend 💚

17/10/2026

MOERSE MOLSLANG 🐍⚠️💪🏼💪🏼🔥 Die molslang is beslis die grootste slang wat ons in weskaap kry en kan jou ń vieslike byt gee ! Hulle is nie giftig nie maar moet nie ń fout maak , hulle het ń bek vol tande wat jou sal los in steke virseker ! Die molslang blaas ook baie hard as hy vasgekeer word en dit is gewoonlik genoeg om jou bang te maak ! Die molslang is gewoonlik pikswart maar kan ook ń grys/olyf maag hê , hulle word ongelukig nogsteeds doodgemaak deur onkunde en mense wat hom verwar met die kaapse kobra
As jy ooit afkom op een , geniet die oomblik ! Hulle lewe hoofsaaklik onder die grond en kan gesien word waneer hulle oor die pad seil of uitsteek by ń molshoop !

Wat sien julle ? ⚠️ My gunstelling van enige ander , die meneer is skaam , vinnig , dodelik en MOERSE OULIK !  watse sla...
16/10/2026

Wat sien julle ? ⚠️ My gunstelling van enige ander , die meneer is skaam , vinnig , dodelik en MOERSE OULIK ! watse slang is die en watse geslag ? Kom ons kyk

POFADDER EET HONDEPILLE ? 🐍⚠️ Ek was nou al seker 10 keer gevra oor die foto en die hondepille bak , NEE , pofadders eet...
15/10/2026

POFADDER EET HONDEPILLE ? 🐍⚠️ Ek was nou al seker 10 keer gevra oor die foto en die hondepille bak , NEE , pofadders eet nie honde pille nie ⚠️ as jy ń realistiese verduideliking wil hê wat dalk aangan - muise en rotte eet gereeld hond en kat pille , pofadders kan optel op hulle reuk en dus kom hy na die area toe , nie vir die pille nie , maar wel vir die rotte of muise in die area ! Moet nie alles glo wat jou buurman , oupa , oom of pel jou sê nie , hulle is nie kenners nie 😘

Address

Mossel Bay
6520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slangboere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Slangboere:

Shortcuts

Share