Badisa Breedevallei Rawsonville

Call Contact the organization

Badisa Breedevallei Rawsonville Hierdie is Badisa Breedevallei se nuwe blad.

BADISA Breedevallei lewer kinder- en gesinsorg dienste aan alle persone in nood binne die werksarea wat strek vanaf die ou nasionale pad tot by Brandvlei.

We have reached the end of WEEK ONE of our challenge! With exams being in full swing, Nina and I have had to squeeze in ...
12/11/2026

We have reached the end of WEEK ONE of our challenge!

With exams being in full swing, Nina and I have had to squeeze in exercise here and there. Dealing with injuries and being sick threw us a curveball but nonetheless we are working towards a goal and having reached half of it already is so rewarding!

We set out a goal of R10,000 and as it stands now we have raised R6,500. Which is incredible!

We still have some distance to go and a whole month ahead of us, so we really need your help. Whether it is a share or a repost or even just R50, every small donation counts!
Be sure to contact us if you have any questions or want to help us with our goal!

Stay tuned for next week 🌸🌸🌸

We are taking on a Walking & Running Challenge throughout November to raise funds for the underprivileged children suppo...
29/10/2026

We are taking on a Walking & Running Challenge throughout November to raise funds for the underprivileged children supported by the Badisa Children’s Foundation right here in Rawsonville! 🏃‍♀️💙

We’re logging as many kilometers as we can to make a difference, and we're looking for corporate sponsors and local businesses to partner with us.

You can support us via:

Option A: Sponsor a fixed amount per km (e.g., R5, R10, or R20/km)

Option B: A once-off direct donation of any amount

All donations go straight to Badisa, and we’ll be highlighting sponsors in our weekly Strava and social media updates! 📱✨

If your business (or a business you know) would like to get involved, please drop me a message. We’d love to chat! You can WhatsApp Willemien on 0605282942 or Nina on 0785470374.

Thank you so much for your support!
– Willemien & Nina

Let us celebrate our incredible heritage 🤍🇿🇦
24/09/2026

Let us celebrate our incredible heritage 🤍🇿🇦

🌿 **BADISA RAWSONVILLE – DIENSBAAR AAN ONS GEMEENSKAP** 🌿Die personeel van **Badisa Rawsonville** het onlangs ’n uitstal...
21/09/2026

🌿 **BADISA RAWSONVILLE – DIENSBAAR AAN ONS GEMEENSKAP** 🌿

Die personeel van **Badisa Rawsonville** het onlangs ’n uitstallingstafel by **Jason’s Hill** aangebied met die doel om die dominees van die **NG Goudini Gemeente** meer bewus te maak van die verskeie dienste en ondersteuning wat Badisa aan individue, gesinne, kinders en die breër gemeenskap bied.

As die **diensarm van die NG- en VGK-gemeentes**, is dit vir Badisa belangrik om voortdurend in verbinding met ons kerke en gemeenskappe te wees. 🤝❤️

Deur hierdie uitstalling kon ons meer inligting verskaf oor Badisa se programme, maatskaplike dienste en die ondersteuning wat beskikbaar is vir persone en gesinne wat deur uitdagende omstandighede gaan.

Ons glo dat **samewerking tussen die kerk, Badisa en die gemeenskap** ’n belangrike rol speel in die ondersteuning en bemagtiging van mense. Wanneer ons hande vat, kan ons saam ’n groter verskil maak. 🌱

🙏 **Dankie aan die NG Goudini Gemeente en die dominees vir die geleentheid om ons dienste bekend te stel.**

**Badisa Rawsonville – Diensbaar soos Christus.** ❤️

Thank you to everyone who helped 🩵
21/08/2026

Thank you to everyone who helped 🩵

Mandela Day celebrations- 67 minutes of kindness
30/07/2026

Mandela Day celebrations- 67 minutes of kindness

Vakansieprogram 9 Julie 2026
20/07/2026

Vakansieprogram 9 Julie 2026

Vloedramp Mei 2026Die vloed het geweldige skade in ons gemeenskap aangerig, maar te midde van die verwoesting het ons oo...
10/06/2026

Vloedramp Mei 2026

Die vloed het geweldige skade in ons gemeenskap aangerig, maar te midde van die verwoesting het ons ook die krag van omgee en medemenslikheid beleef.

Hoewel Badisa nie oor fondse of eie hulpbronne beskik om noodleniging te verskaf nie, kon ons danksy ruim skenkings 473 gesinne ondersteun met klere, beddegoed, kombuisware en ander noodsaaklike items.

Hierdie hulp was moontlik gemaak deur skenkings uit Rawsonville, asook deur skole, kerke en individue van Kaapstad tot Riversdal. 'n Spesiale woord van dank aan die skole van Worcester wat besonder ruim bygedra het.

Met finansiële bydraes van die Sinode van die NG Kerk Wes-Kaap, Badisa Hoofkantoor en verskeie individue, asook skenkings van nie-bederfbare voedsel, kon 457 kospakkies versprei word.

Ons opregte dank gaan ook aan die talle vrywilligers wat gehelp het om skenkings te sorteer en uit te deel. Sonder hulle sou hierdie omvangryke hulpverlening nie moontlik gewees het nie. Ons oudste vrywilliger was 'n 87-jarige dame van HLM.

Gesinne in Geelkampies, Riverbank, Hammat Square, Spokiesdorp en op omliggende plase het by die hulpverlening gebaat.

Badisa se personeel gee alle eer aan ons Hemelse Vader, wat mense se harte beweeg om uit te reik na dié in nood.

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het. Mag u ryklik geseën word.

Thank you to all the people who donated & all the volunteers who helped. Badisa and the community are grateful 🙏  "The g...
20/05/2026

Thank you to all the people who donated & all the volunteers who helped. Badisa and the community are grateful 🙏

"The greatness of a community is most accurately measured by the compassionate actions of its members."

-Coretta Scott King

We need your help 🤍🤍🤍
18/05/2026

We need your help 🤍🤍🤍

Address

29 Brand Street
Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27233491219

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badisa Breedevallei Rawsonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Badisa Breedevallei Rawsonville:

Shortcuts

Share

Category