Democratic Alliance Oudtshoorn

  • Home
  • Democratic Alliance Oudtshoorn
Directions

Democratic Alliance Oudtshoorn Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Democratic Alliance Oudtshoorn, Political Party, .

We are set and ready for the Mayoral Candidate launch   Rickey 'G' Democratic Alliance - Western Cape East Region
05/09/2026

We are set and ready for the Mayoral Candidate launch




Rickey 'G'
Democratic Alliance - Western Cape East Region

03/09/2026

With just 8 weeks to go before the local government elections, the time has come for South Africans to choose a local government that works, delivers and puts residents first. ⌚

On 4 November, you have the power to help turn your town or city around and elect a government that gets things done. 🗳️

📍 Pledge your support for the DA today: pledge.da.org.za

"VOTE DA ON ALL THREE BALLOTS"The poster explains that voters have three votes in the Local Government Elections and enc...
03/09/2026

"VOTE DA ON ALL THREE BALLOTS"

The poster explains that voters have three votes in the Local Government Elections and encourages them to use all three votes for the DA:

Ward Ballot
Vote for your Ward Councillor.

Municipality Ballot
Vote for the DA in your Municipality.

District Municipality Ballot
Vote for the DA in your District Municipality.

OUDTSHOORN KIESAFDELING VERKIESINGSVELDTOG SPAN IN AKSIE!Ons is hard aan die werk en gefokus daarop om Oudtshoorn weer a...
03/09/2026

OUDTSHOORN KIESAFDELING VERKIESINGSVELDTOG SPAN IN AKSIE!

Ons is hard aan die werk en gefokus daarop om Oudtshoorn weer aan die werk te kry – met verantwoordelike bestuur, effektiewe dienslewering en ’n regering wat in die beste belang van sy inwoners optree.

Maar ons kan dit nie alleen doen nie. U het die mag om ’n verskil te maak.

Op 4 November 2026 kan u help om Oudtshoorn aan die werk te kry. Gaan stem en kies vir ’n regering wat kan regeer, kan bestuur en kan lewer.

🗳️ Stem DA op 4 November 2026.

Saam kan ons Oudtshoorn aan die werk kry!

Democratic Alliance - Western Cape East Region Democratic Alliance Western Cape Rickey 'G'

📢 💙OUTSHOORN, DIE TYD IS NOU❗️💙 🇿🇦Die Demokratiese Alliansie nooi u hartlik uit na die amptelike bekendstelling van Henr...
03/09/2026

📢 💙OUTSHOORN, DIE TYD IS NOU❗️💙 🇿🇦

Die Demokratiese Alliansie nooi u hartlik uit na die amptelike bekendstelling van Henricus Gysman as die DA se Burgemeesterskandidaat en sy visie vir die groter OuDemocratic Alliance - Western Cape East RegioneDemocratic Alliance Western Cape Rickey 'G' 'G' 'G'


Blou Woensdag in Oudtshoorn vandag 2 September 2026.
02/09/2026

Blou Woensdag in Oudtshoorn vandag 2 September 2026.


OUDTSHOORN, HIER IS U WYKSKANDIDATE VIR DIE PLAASLIKE REGERINGSVERKIESING 2026!Op 4 November 2026 kry die mense van Oudt...
02/09/2026

OUDTSHOORN, HIER IS U WYKSKANDIDATE VIR DIE PLAASLIKE REGERINGSVERKIESING 2026!

Op 4 November 2026 kry die mense van Oudtshoorn die geleentheid om ’n duidelike keuse te maak oor die toekoms van ons gemeenskappe.

Hierdie verkiesing gaan nie bloot oor politieke beloftes nie. Dit gaan oor die basiese dienste waarop elke inwoner geregtig is. Dit gaan oor water, elektrisiteit, paaie, vullisverwydering, infrastruktuur, veilige gemeenskappe en ’n munisipaliteit wat behoorlik funksioneer.

Dit gaan ook oor sterk toesig, verantwoordelike bestuur, finansiële dissipline en ’n regering wat aanspreeklik gehou word.

Ons bied aan Oudtshoorn ’n poel van bevoegde, ervare en “fit-for-purpose” DA-kandidate — mense wat bereid is om te werk, om vrae te vra, om toesig te hou en om die belange van inwoners eerste te stel.

Oudtshoorn verdien beter.
Oudtshoorn verdien verantwoordelike regering.
Oudtshoorn verdien kandidate wat gereed is om te dien.

🟦 Kies mense wat kan lewer.
🟦 Kies verantwoordbaarheid.
🟦 Kies goeie regering.

STEM DA – VIR ’N WERKENDE OUDTSHOORN!

4 NOVEMBER 2026

OUDTSHOORN SE TYD VIR VERANDERING IS NOU!Vandag was ons DA-raadslede, kandidate en aktiviste weer in die strate van Oudt...
26/08/2026

OUDTSHOORN SE TYD VIR VERANDERING IS NOU!

Vandag was ons DA-raadslede, kandidate en aktiviste weer in die strate van Oudtshoorn, waar ons direk met inwoners en kiesers gesels het.

Die boodskap is duidelik: Oudtshoorn kan en móét beter!

Die mag om verandering te bring, is in jou hande as ’n geregistreerde kieser. Op 4 November 2026 kry jy die geleentheid om ’n regering te kies wat bekwaam, verantwoordbaar en in die belang van die mense sal regeer.

Moenie net oor verandering praat nie — stem vir verandering.

🗳️ Stem DA.
💙 Stem vir ’n bekwame regering.
💙 Stem vir ’n beter Oudtshoorn.

DA – Ons kan OudtshooDemocratic Alliance - Western Cape East RegioniRickey 'G' 'G' 'G' 'G'

Wyk 7 onder leiding van rdl. Anel Berry was soos altyd in die wyk besig met info tafel en oppit op Dinsdag 18 Augustus. ...
24/08/2026

Wyk 7 onder leiding van rdl. Anel Berry was soos altyd in die wyk besig met info tafel en oppit op Dinsdag 18 Augustus.


Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Democratic Alliance Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your organization to be the top-listed government service?

Share