Laerskool Aggeneys Primary School

Laerskool Aggeneys Primary School

Share

Laerskool Aggeneys is 'n dubbel-medium skool in Aggeneys, Noord-Kaap. Hier leer en groei ons saam.

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 28/05/2026

Baie sterkte aan ons Intermediรชre-fase koor wat vandag in Kimberley gaan deelneem aan die provinsiale SASCE-KOORKOMPETISIE. ๐ŸŒŸ๐ŸŒŸ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

05/05/2026

Baie geluk aan ons Intermediรชre koor wat gister(04-05-26) aan die SASCE-koorkompetisie deelgeneem het, onder leiding van Juf. Melissah Isaacs. Dit was die eerste keer in n lang tyd waar ons รฑ Intermediรชre koor ingeskryf het en ons sien uit om te sien wat die toekoms inhou vir hierdie talentvolle leerders!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐ŸŒŸ๐ŸŒŸ๐Ÿ’๐Ÿ’

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 05/05/2026

Baie geluk aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat hulle staal gewys het by die onlangse Wildeklawer toernooi te Kimberley.
Ons seuns het DERDE geรซindig en ons meisies het 3 van hul 7 wedstryde gewen. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ๐Ÿˆ
Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir reisgenade en beskerming teenoor ons kinders en dankie aan die afrigters wie ons leerders gelei en vergesel het. ๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿˆ๐Ÿ

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 05/05/2026

Baie geluk aan ons Grondslagfase-koor wat gister(04-05-26) EERSTE PLEK behaal het by die jaarlikse SASCE-koorkompetisie in Springbok onder die kategorie "Early Childhood". Die jongspan het die titel beklink met die liedjie " Mbal Obomvu". Baie geluk aan Juf. Lydia Coetzee en haar span๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐ŸŒŸ๐ŸŒŸ

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 26/04/2026

Baie geluk aan Kaylin Swartbooi, wat opgeneem is in die Namakwaland 0/12-netbalspan๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ Sy neem mรดre deel aan die Noord-Kaap proewe te Upington. Alle Sterkte Kaylin๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ’ช๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 26/04/2026

Alle sterkte aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat oppad is Kimberley toe vir die Wildeklawer toernooi, wat mรดre begin๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™๐Ÿ™ Aggies bo!!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

24/04/2026

Uitslae van Woensdag se wedstryde teen St. Cyprians:
0/9: LSA wen 35-0
0/13: LSA wen 54-14

Baie geluk aan ons spanne en baie dankie aan St. Cyprians vir 'n dag vol rugbygees en respek.
Sterkte vir die res van die seisoen๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

22/04/2026

It's game day๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿˆ๐Ÿˆ๐Ÿˆ

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 17/04/2026

LSA doen dit wรฉรฉr๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ Baie geluk aan Keon Links (0/12 A) en Rohan Visagie (0/12B) wat vandag gekies was om Griekwas te verteenwoordig.๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Die oefenwedstyde wat oor n paar weke gaan plaasvind, sal hul finale posisies en spanne bepaal.

Ons is baie trots op รกl ons seuns wat daar in Kimberley proewe speel๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿˆ๐Ÿˆ

Photos from Laerskool Aggeneys Primary School's post 16/04/2026

GELOOF, EERLIKHEID, DISSIPLINE, OMGEE, RESPEK.
Dit is die waardes van LSA๐ŸŒŸ

Hierdie is รฑ inisiatief, moontlik gemaak deur die leerlingraad van 2025, waar hulle gevoel het dat die pilare in ons skool se kleure geverf moet word en waarde-bordjies daarop geplaas moet word. Baie dankie vir hierdie pragtige gebaar en die opkikkering van die skoolterrein.๐ŸŒŸ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ.

Baie dankie ook aan Oom Celestin en Oom Jason wat die pilare geverf het en die bordjies opgesit het.๐ŸŒŸ

Ons glo hierdie waardes sal elke dag toegepas word deur ons leerders๐Ÿ™๐Ÿ™

Want your business to be the top-listed Government Service in Aggeneys?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Deelkraal Street
Aggeneys
8893

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 15:00