16/10/2026
Dankie Kaapkerk vir die mooi artikel oor ons jaarvergadering en ons werk!
Die koffie is lekker by Little Seeds Eenheid vir VKO se kantore in Bellville. Ek sit saam met Melanie Thirion en Erika Hougaard om ’n eetkamertafel en gesels oor die werk van hierdie eenheid vir vroeëkindontwikkeling (VKO). ’n Paar weke gelede het dit in ’n ander vertrek in dieselfde gebou he...