26/03/2024
MLV 88 sê totsien aan Adri Joubert wat in die VSA gaan werk begin van April.
Sterkte broer.
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mechanised Leader Wing 1988, Military Base, Bloemfontein.
26/03/2024
MLV 88 sê totsien aan Adri Joubert wat in die VSA gaan werk begin van April.
Sterkte broer.
06/09/2023
Die winter is stadig maar seker besig om te groet en watter beter manier is daar om die lente seisoen in te gaan as met 'n goeie kwaliteit baadjie met 'n MLV'88 geborduurde embleem vir die tussen-koud-en-koel dae.
🎖
Beskikbaar aanlyn: https://mechleaderswing.co.za/shop/
31/07/2023
Mechanised Infantry Proficiency Badges nou beskikbaar aanlyn!
-2 kentekenspelde met rubber stoppers
-metaal balkie
-3.5cm x 2.5cm
🦡
Mechanised Infantry Proficiency Badge now available online!
-2 badge pins with rubber clutches
-metal badge
-3.5cm x 2.5cm
🎖https://mechleaderswing.co.za/shop/🎖
19/07/2023
Stretch Caps in 'n verskeidenheid kleure met MLV'88 geborduurde embleem beskikbaar aanlyn.
🔴
Stretch Caps in a variety of colour with MLW'88 embroidered branding available online.
🎖https://mechleaderswing.co.za/shop/🎖
13/07/2023
Jorrie : "Dankie FA… my pakkie gekry… wat d**k julle ouens… nice nê👍"
🎖www.mechleaderswing.co.za🎖
30/06/2023
Varing groen wintersdrag met geborduurde MLV'88 handelsmerk beskikbaar aanlyn!
Besoek asb die web skakel onder aangeheg om jou 35Jaar reunie registrasie te bevestig asook om jou handelsmerkdrag aan te koop:
🔴
Fern green winter warmers with MLW'88 embroidered branding available online!
Please visit the web link below to register your 35Year reunion attendance and shop your branded attire:
www.mechleaderswing.co.za
30/06/2023
Die Noorde se jaarlikse Jag. So dra ons ook by tot natuurbewaring😜
13/06/2023
Brand new MLW "88" Association website and online store is now live!
Visit the link below to register for your 35Year Reunion attendandance and shop your MLW Association Branded Merchandise through our safe and secure payment portal.
🎖www.mechleaderswing.co.za🎖
Splinternuwe MLV "88" Vereniging webwerf en aanlyn winkel nou lewendig!
Besoek die skakel onder aangeheg om vir jou 35Jaar Reunie bywoning te registreer asook vir die aankoop van MLV Handelsmerkklere deur 'n veilige betaalpoort.
🎖www.mechleaderswing.co.za🎖
27/08/2022
En so vind ons mekaar oor die land
26/08/2022
Gisteraand 'n vinnige Kaapse Wegbreek. Lekker manne
14/02/2022
n Vinnige enetjie in die Kaap