Oranje Preprimer

Oranje Preprimer

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oranje Preprimer, Public School, Bloemfontein.

17/06/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! 💐

Photos from Oranje Preprimer's post 09/06/2026

💤🌟 Ons dogtertjies het Vrydag, 5 Junie Pajamadag geniet!
Met hul gunsteling teddies 🧸, snoesige pajamas, lekker springmielies 🍿 en warm sjokolade ☕ was dit ’n dag vol pret, warmte en glimlagte. 💕

Photos from Oranje Preprimer's post 29/05/2026

“Reach for a Dream” se Pantoffeldag!✨
Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons het altesaam 119 plakkers gekoop! Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie spesiale dag moontlik te maak. 💛🩷🧡

Photos from Oranje Preprimer's post 28/05/2026

Ons het 'n huisie van koekies gemaak,
met "gom" van versiersuiker vasgeplak.

Ons het gebak en lekker gebrou...
ons koekiehuis was sommer gou opgekou! 🏡🧑‍🍳

24/05/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! ✨

20/05/2026

Baie geluk aan Chloe du Rand in die Apieklas wat Vrydag se kermis se lootjieprys gewen het! 🐵🎁

Ons hoop jy geniet jou pragtige prys baie! 🐥🐥🐥🐥

Photos from Oranje Preprimer's post 20/05/2026

🎉 Wat ’n GROOT sukses was Oranje Preprimêr se Eendjiefees! 🐥🧡

Baie dankie aan elke mamma, pappa en ondersteuner wat gehelp het om van die dag iets besonders te maak. Julle bydraes, hulp en entoesiasme het die kermis ’n reuse sukses gemaak!

Ons harte loop oor van dankbaarheid. 💛

14/05/2026

Hemelvaart⛅️❤️

Photos from Oranje Preprimer's post 14/05/2026

Oom Leonard kom gesels met ons oor Hemelvaart wat ons vandag vier.
Hy vertel van Jesus wat Hemel toe is, maar ook in ons hartjies. Hy het ook vir ons Sy Heilige Gees gestuur wat binne ons bly.⛅️❤️

Want your business to be the top-listed Government Service in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15