Jollie's

Jollie's

Share

Die maak van unieke baba toebehore. Ons maak pragtige, unieke kinderklere en bykomstighede vir enige geleentheid.

Ons maak op bestelling en volgens u spesifikasies en voorkeure. Goeie kwaliteit en gehalte produkte word gewaarborg.

07/07/2024

Ek's so nuuskierig om vir Ezri in haar olifant kamer te ontmoet.

02/06/2024

Cot duvetcover gemaak vir ṅ boertjie wat oppad is.

02/06/2024

2x spoegdoeke met kombersie.

Photos from Jollie's post 02/06/2024

Reine se tema vir spoegdoeke is 'fynbos'.

Photos from Jollie's post 25/03/2024

Nog n paar klaar.

Photos from Jollie's post 14/02/2024

Baba kombersie, 1x groot- en 1x klein spoegdoeke -Stelle. Unieke geskenk vir n baba tee.

Photos from Jollie's post 09/04/2022

Moenie Paasnaweek sonder ń soetigheid by jou family opdaag nie. Bestel vroegtydig jou cupcakes.

Photos from Jollie's post 18/04/2021
12/03/2021

Handgemaakte hout hobbelperdjies. Het n paar wat gereed is en maak ook op bestelling.

05/11/2020

Handgemaakte swaai vir in die huis, op die stoep, onder die boom. Verskaf baie plesier.

Want your business to be the top-listed Government Service in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


15 Dot Serfontein Street
Bloemfontein
9330