🤣🤣🤣🤣🤣. WELL DONE!!!
Vriende van die Vrystaat Nasorgsentrum
Omgee Harte
24/04/2024
31/10/2023
11/09/2023
Ons dierbare Judy is verlede Donderdag skielik oorlede na skielike komplikasies met operasie. Ons harte gaan uit na haar MA, Stella Wessels. Judy was n baie skugter mensie waar so liefdevol. En dit was altyd lekker om n drukkie te kry as ek by sentrum gekom het. Sy het altyd gewag tot almal klaar gegroet en gedruk het voor sy nader gestaan het. Lief Judy, al gaan ons baie verlang is dit vir ons n troos om te weet dat jy nou by Jesus is. Geen meer pyn of ongemak. Tot ons weer ontmoet.❣️❣️❣️
Want your business to be the top-listed Government Service in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Bloemfontein
9301
