PPS Monitering En Reaksie

PPS Monitering En Reaksie

Share

PPS is n Monitering en Reaksie is n maatskapy wat in die groter Brits ,Hartbeespoortdam en omgewing reageer Gewapende reaksie

25/05/2022

GEAGTE KLIENTE

NEEM ASB KENNIS DAT PPS SE ADMIN KANTOOR SAL GESLUIT WEES OP HEMELVAARTDAG DONDERDAG 2022-05-26

24/03/2020

Geagte PPS Kliente

Soos u reeds verneem het, is Covid19 die rede vir die totale afsluiting (lockdown) vir die volgende 21 dae. PPS Monitering en Reaksie se dienste sal steeds voortgaan soos normaal. Ons dienste is as noodsaaklik geidentifiseer deur die President. In hierdie tyd van ernstige en noodsaaklike samewerking, sal ons beheerkamer ten volle operasioneel wees. Alle dienste sal steeds beskikbaar wees. Ons wens u n veilige tyd toe en wil u verseker van ons volhoubare samewerking.

Quinton Dunn en personeel

Want your business to be the top-listed Government Service in Brits?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


74 HARRINGTON Avenue
Brits
0250