15/07/2016
Al wat ons moet neem is foto's en al wat ons moet los is spore.
Kokoriba Game Reserve is a resort in the heart of the bushveld with lots to see and do. Only 38km outside of Brits on your way to Tabazimbi.
15/07/2016
Al wat ons moet neem is foto's en al wat ons moet los is spore.
Nou ja... so het nog 'n Desember vakansie tot 'n enide gekom. Die Kokoriba span wil graag vir diegene wat die vakansie by ons gekuier het sĂȘ, ons hoop julle het hierdie vakansie geniet en ons hoop om julle volgende jaar weer te sien. Voorspoed vir 2013 en veilige rit tuis!! Bosveld Groete!