Hoërskool Calitzdorp - Amptelik

Call Directions Contact the organization

Hoërskool Calitzdorp - Amptelik HS Calitzdorp is 'n fokusskool vir landbou, geleë in die Klein Karoo. Ons is Afrikaans-medium en huisves leerders van graad R tot 12 en beskik oor 'n koshuis.

Ons leuse is "Sine Cera" ("sonder was").

VAKANTE WKOD KONTRAKPOSSien asb onderstaande  advertensie vir WKOD kontrakpos.
19/10/2026

VAKANTE WKOD KONTRAKPOS

Sien asb onderstaande advertensie vir WKOD kontrakpos.

GELUKKIGE BAASDAGVandag wil ons graag van die geleentheid gebruik maak om vir mnr Fourie 'n mooi Baasdag toe te wens. Ma...
16/10/2026

GELUKKIGE BAASDAG

Vandag wil ons graag van die geleentheid gebruik maak om vir mnr Fourie 'n mooi Baasdag toe te wens.

Mag die pad vorentoe vir meneer gevul wees met sukses, goeie gesondheid en voorspoed.

Mag daar altyd wysheid wees om uitdagings te hanteer, geduld om deur moeilike dae te kom en krag om elke nuwe dag met moed aan te pak.

Ons wens meneer alles van die beste toe vir die jaar wat voorlê.


HOËRSKOOL TOP 5 - KWARTAAL 3Baie geluk aan elke leerder met hul mooi prestasies in kwartaal 3. Harde werk word  beloon. ...
15/10/2026

HOËRSKOOL TOP 5 -
KWARTAAL 3

Baie geluk aan elke leerder met hul mooi prestasies in kwartaal 3. Harde werk word beloon.


HOËRSKOOL-PRYSUITDELING 2026(vervolg)
14/10/2026

HOËRSKOOL-PRYSUITDELING 2026
(vervolg)

HOËRSKOOL-PRYSUITDELING 2026Baie geluk aan elke leerder wat 'n toekenning ontvang het. Ons is trots op julle.Baie dankie...
14/10/2026

HOËRSKOOL-PRYSUITDELING 2026

Baie geluk aan elke leerder wat 'n toekenning ontvang het. Ons is trots op julle.

Baie dankie aan elke ouer wat die funksie bygewoon het. Dit word opreg waardeer.


Address

Pretorius Street
Calitzdorp
6660

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:30
Tuesday 07:00 - 15:30
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:30
Friday 07:00 - 15:30

Telephone

+27442133313

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Calitzdorp - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hoërskool Calitzdorp - Amptelik:

Shortcuts

Share

Category