Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus

Directions Website

Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Meer as ’n politieke party. Met ’n nuwe visie vir ’n suksesvolle SA, verbind tot beter dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party.

With a bold new vision for a successful SA, committed to service delivery and accountability.

22/10/2026

Not sure who your VF Plus candidate is? Find out in under a minute!

Type in your first name, surname and ID number and see who is your ward candidate. It is time, go vote on 4 November VF Plus!💚🗳️

Weet jy wie jou VF Plus-kandidaat is? Vind binne ‘n minuut uit!

Tik jou naam, van en ID-nommer in en sien wie is jou wykskandidaat. Dit is tyd, stem op 4 November VF Plus!💚🗳

(Scroll down for English)Die VF Plus veroordeel die optrede van amptenare en lede van die Tshwane-metropolisie (TMPD) wa...
22/10/2026

(Scroll down for English)

Die VF Plus veroordeel die optrede van amptenare en lede van die Tshwane-metropolisie (TMPD) wat Woensdag die elektrisiteit by die Paul Kruger-kinderhuis in Villieria onwettig ontkoppel het, ten sterkste. Dit grens aan misdadigheid.

Die amptenare het die kragboks oopgebreek en die hoofstroombreker met geweld verwyder oor beweerde wanbetaling.

_______________

The Freedom Front Plus (VF Plus) strongly condemns the actions of officials and members of the Tshwane Metro Police Department (TMPD) who unlawfully disconnected the electricity supply of the Paul Kruger Children’s Home in Villieria on Wednesday. Such conduct borders on criminality.

The officials forced open the electricity box and violently yanked out the main circuit breaker after allegations of non-payment.

_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/sdse98ra

(Blaai af vir Afrikaans)The Medium-Term Budget Policy Statement (MTBPS) delivered by the Minister of Finance, Enoch Godo...
21/10/2026

(Blaai af vir Afrikaans)

The Medium-Term Budget Policy Statement (MTBPS) delivered by the Minister of Finance, Enoch Godongwana, addressed the country’s economic realities, which have changed drastically since the budget was tabled in February, primarily as a result of the international oil price shock.

These realities entail lower-than-projected economic growth, higher-than-projected inflation and poor service delivery. The cost of living has sky-rocketed throughout the year, with particularly the sharp rise in fuel prices hampering growth and impoverishing South Africans.

________________

Die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) van die minister van finansies, Enoch Godongwana, gee aandag aan die land se ekonomiese werklikhede wat drasties verander het sedert die begroting in Februarie ter tafel gelê is, hoofsaaklik weens die internasionale olieprysskok.

Hierdie werklikheid sluit in baie laer as verwagte ekonomiese groei, hoër as verwagte inflasie en gebrekkige dienslewering. Lewensonkoste het deur die jaar buitensporig gestyg, met veral die geweldige verhoging in brandstofpryse wat groei demp en Suid-Afrikaners verarm.

_______________
Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/yj47cvye

(Scroll down for English)Die VF Plus het vandag teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde 2026/27-be...
21/10/2026

(Scroll down for English)

Die VF Plus het vandag teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde 2026/27-begrotingsaanpassing van R160 miljoen vir waardevermindering en batevermindering gestem weens onvoldoende inligting om die noodsaaklikheid en omvang van die aanpassing behoorlik te beoordeel.

Inwoners van Mogale City het die reg om te weet hoe hul belastinggeld bestuur word en waarom so ’n beduidende aanpassing nodig geword het.

_______________

The Freedom Front Plus (VF Plus) today voted against the Mogale City Local Municipality's proposed R160 million budget adjustment for depreciation and asset impairment for the 2026/27 financial year, due to insufficient information to assess the necessity and extent of the adjustment.

Mogale City residents have the right to know how their tax money is managed and why such a significant adjustment is necessary.

_______________
Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/mryh3y9f

(Blaai af vir Afrikaans)The Thaba Chweu Local Municipality’s proposed financial recovery plan raises serious concerns, a...
21/10/2026

(Blaai af vir Afrikaans)

The Thaba Chweu Local Municipality’s proposed financial recovery plan raises serious concerns, as it is based on assumptions for which the Council has not been presented with sufficient supporting evidence.

According to the latest reports, the Municipality faces an unfunded budget deficit of approximately R1,04 billion.

_______________

Die Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde finansiële herstelplan wek ernstige kommer aangesien dit berus op aannames waaroor daar nog nie voldoende bewyse aan die raad voorgelê is nie.

Luidens die jongste verslae staar die munisipaliteit 'n onbefondsde begrotingstekort van sowat R1,04 miljard in die gesig.

_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/3x28ku36

(Scroll down for English)Die huidige ActionSA/ANC/EFF-koalisie in die Tshwane-metroraad laat kritieke munisipale infrast...
21/10/2026

(Scroll down for English)

Die huidige ActionSA/ANC/EFF-koalisie in die Tshwane-metroraad laat kritieke munisipale infrastruktuur en sleutelpunte net twee weke voor die verkiesing sonder enige sekuriteit.

Die VF Plus kan tot geen ander gevolgtrekking kom as dat sekuriteitskontrakte doelbewus, of deur growwe nalatigheid, toegelaat is om te verval sodat die weg berei kan word vir totale anargie wanneer die huidige bewind op 4 November deur die kiesers verwerp gaan word nie.

_______________

The governing ActionSA/ANC/EFF coalition in the Tshwane Metro has left critical municipal infrastructure and key facilities completely unsecured, just two weeks before the elections.

For the Freedom Front Plus (VF Plus), there is only one sensible conclusion: Security contracts were deliberately, or through gross negligence, allowed to lapse so as to pave the way for total anarchy once voters oust the current administration on 4 November.

_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/3ksf6cby

(Blaai af vir Afrikaans)The recurring water outages affecting Randfontein and surrounding areas cannot go on, so, the Fr...
21/10/2026

(Blaai af vir Afrikaans)

The recurring water outages affecting Randfontein and surrounding areas cannot go on, so, the Freedom Front Plus (VF Plus) sent a letter about the issue to the Executive Mayor of Rand West City, Mr William Matsheke.

The party demands to know why the water crisis still has not been resolved after nearly three years.

________________

Die aanhoudende wateronderbrekings in Randfontein en omliggende gebiede kan nie so voortduur nie en die VF Plus het ’n skrywe hieroor gerig aan die uitvoerende burgemeester van Rand West City, mnr. William Matsheke.

Die party eis duidelike antwoorde oor waarom die krisis ná byna drie jaar steeds nie opgelos is nie.

_______________
Read the full statement here: | Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/f5r4frfn

20/10/2026

❗️Rapport-artikel: Koos Malan se bewerings is feitelik verkeerd!
🎙️ Dr. Corné Mulder gesels op Pretoria FM

(Scroll down for English)Die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro, Nasiphi Moya, het openlik verantwoordelikhe...
20/10/2026

(Scroll down for English)

Die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro, Nasiphi Moya, het openlik verantwoordelikheid aanvaar vir nalatigheid nadat die Bronkhorstspruit-watersuiweringswerke byna drie weke lank onbehandelde water aan inwoners verskaf het.

Tussen 24 September en 14 Oktober 2026 is water sonder chloor gelewer. Dit het daartoe gelei dat 408 mense – die meeste kinders onder vier jaar – met maagdermsiektes in die hospitaal beland het.

_______________

The Executive Mayor of the Tshwane Metro, Nasiphi Moya, openly accepted responsibility for negligence after the Bronkhorstspruit Water Treatment Works supplied untreated water to residents for nearly three weeks.

Between 24 September and 14 October, the water supply was not treated with chlorine. Consequently, 408 people – most of them children under the age of four – had to be hospitalised with gastroenteritis.

________________
Lees die volledige verklaring en verslag hier: | Read the full statement and report here:
https://tinyurl.com/mrzt6akj

ʼn Aansoek om woonhuise in Royldene in studentebehuising te omskep, is gister teruggetrek. Dit volg nadat die VF Plus die...
20/10/2026

ʼn Aansoek om woonhuise in Royldene in studentebehuising te omskep, is gister teruggetrek. Dit volg nadat die VF Plus die moontlike gevolge daarvan onder inwoners se aandag gebring het.

Die VF Plus wil beklemtoon dat studente wel huisvesting benodig, maar dat nie elke woonhuis vir dié doel geskik is nie.

_______________
Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/3vjrt7rc

Address

Good Hope Building, Parliament Street
Cape Town
8000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share