Storietyd Boekwurms

Storietyd Boekwurms

Share

Storietyd "BOEKWURMS", die splinternuwe, unieke aanlyn Biblioteek waar jy boeke kan uitneem en by jou huis laat aflewer.

Storietyd 09/08/2022

πŸ’₯πŸ’₯𝗕π—₯π—₯𝗠! π—§π—π—’π—˜π—™! π—£π—œπ—˜π—˜! 𝗣𝗒𝗛!πŸ’₯πŸ’₯
Lekker lees tye met hierdie raserige feit-gevulde boeke. Hierdie boeke is die perfekte manier om klanke te verken terwyl jou kind speel-speel leer. Kom loer gerus na ons wye verskeidenheid vrolike klankboeke beskikbaar by www.storietydboeke.co.za Aflewering regoor Suid Afrika beskikbaar.

Storietyd

31/07/2022
Kwaliteit Hout Legkaarte 08/07/2022

Kwaliteit hout-, bonkige- en knoplegkaarte vir baba vanaf 6 maande tot Graad R maats teen 18% afslag by www.storietydboeke.co.za Ook beskikbaar is 6-in-1 Legkaarbybelstorieboeke teen 26% aflsag Aflewering regoor Suid Afrika beskikbaar.

Kwaliteit Hout Legkaarte

Photos 07/07/2022

Pragtige HARDEBAND VERFBOEKE vir maats 3+ jaar beskikbaar by www.storietydboeke.co.za met aflewerings regoor Suid Afrika kan jy joune sommer vandag nog bestel.
Hierdie hardebandboeke β€œVerf en leer Kleure boekie het versteekte prente om te vind sodat kinders na die kleure kan kyk! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word.

By die β€œVerf en leer 123” boekie, moet maats die versteekte prente vind, na die syfers kyk, en tel! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word.
'n Kwas word ingesluit by beide boekies vir maats om sommer DADELIK te kan verf!

Photos 06/07/2022

SPLINTER NUUT!!! "Beste raaiselboek: Die speletjies wat jou brein sal laat BOLLEMAKIESIE slaan" Beskikbaar by www.storietydboeke.co.za
Aflewerings regoor Suid Afrika
β€œHet jy geweet ...?”
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hΓͺ is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!
In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!

Photos 23/05/2022

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL! Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiΓ«nabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
Splinter nuwe boek by www.storietydboekwurms.co.za : Sal 'n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur

Want your business to be the top-listed Government Service in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Centurion