24/10/2026
๐๐ ๐ซ๐ข๐๐ ๐ฌ๐ ๐๐๐ง๐ญ๐ซ๐ฎ๐ฆ๐ฌ ๐ฏ๐๐ง ๐๐ข๐ญ๐ง๐๐ฆ๐๐ง๐๐ก๐๐ข๐ โ ๐๐๐ข๐๐ซ๐ฌ๐ค๐๐ฉ ๐ฐ๐๐ญ ๐ซ๐ข๐ ๐ญ๐ข๐ง๐ ๐ ๐๐
AgriSA se president, Willem de Chavonnes Vrugt, saam met die voorsitters en verteenwoordigers van die vyf Sentrums van Uitnemendheid wat tydens AgriSA se Kongres 2026 terugvoer oor hul onderskeie fokusareas gegee en die beleidsmandate vir 2026โ2030 toegelig het.
Hierdie leiers speel โn sleutelrol in die bevordering van AgriSA se beleidsprioriteite en die verteenwoordiging van georganiseerde landbou se belange.
Die pad is duidelik, van beleidsrigting na daadwerklike uitvoering.