Die Eike VGK Primรชre Skool

Directions Contact the organization

Die Eike VGK Primรชre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Eike VGK Primรชre Skool, Public School, Die Eike Road (Die Eike Farm), Ceres.

Geagte Ouers, neem kennis asb!
19/10/2026

Geagte Ouers, neem kennis asb!

๐Ÿ’š๐Ÿ’›
16/10/2026

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

๐ŸŽ“ Toppresteerders van Kwartaal 3๐ŸŽ“Baie geluk aan ons Gr 1โ€“9 Top 5 leerders per graad! Julle harde werk en fokus het besli...
08/10/2026

๐ŸŽ“ Toppresteerders van Kwartaal 3๐ŸŽ“

Baie geluk aan ons Gr 1โ€“9 Top 5 leerders per graad! Julle harde werk en fokus het beslis vrugte afgewerp. Ons is trots op elkeen van julle! ๐ŸŒŸ

Hou aan droom groot en werk hard โ€“ julle is op die regte pad! ๐Ÿ’ช๐Ÿ“š

๐Ÿ’ผโœจ GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG 2026! โœจ๐Ÿ’ผMรดre, Vrydag 4 September, is dit tyd vir ons Graad 7โ€™s om hul entrepreneurskap te wy...
03/09/2026

๐Ÿ’ผโœจ GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG 2026! โœจ๐Ÿ’ผ

Mรดre, Vrydag 4 September, is dit tyd vir ons Graad 7โ€™s om hul entrepreneurskap te wys! ๐Ÿ›๏ธ๐Ÿ’ฐ

Kom ondersteun ons jong entrepreneurs terwyl hulle hul eie besighede bemark, produkte verkoop en waardevolle sake-ervaring opdoen. ๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅ

Wie weetโ€ฆ dalk is een van mรดre se klein besighede die begin van โ€™n groot suksesverhaal! ๐Ÿš€๐Ÿ’ก

๐Ÿ“… Vrydag 4 September 2026
๐Ÿ“ Ons skool
๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ’ผ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ’ผ Graad 7 Entrepreneursdag

Kom koop, kom kuier en kom ondersteun ons toekomstige entrepreneurs! โค๏ธ

Geagte Ouers, Neem kennis asb!
03/09/2026

Geagte Ouers, Neem kennis asb!

๐Ÿ‘‘โœจ MNR & MEJ DIE EIKE 2026 โœจ๐Ÿ‘‘Die groot dag is om die draai! ๐ŸŽ‰ Op 18 September 2026 vind Mnr & Mej Die Eike plaas. ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›๐Ÿ“ธ Mn...
31/08/2026

๐Ÿ‘‘โœจ MNR & MEJ DIE EIKE 2026 โœจ๐Ÿ‘‘

Die groot dag is om die draai! ๐ŸŽ‰ Op 18 September 2026 vind Mnr & Mej Die Eike plaas. ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

๐Ÿ“ธ Mnr & Mej Fotogenies-kompetisie!
Wie gaan die meeste harte steel? ๐Ÿ˜

Die deelnemer se foto met die meeste likes wen die titel Mnr Fotogenies of Mej Fotogenies! โค๏ธ๐Ÿ‘

Besoek ons Facebook-blad, like jou gunsteling deelnemer se foto en stem vir jou wenner! ๐Ÿ‘‘

๐Ÿ† WEDSTRYDUITSLAE | 27 AUGUSTUS 2026 ๐Ÿ†๐Ÿ NETBALU/14 A-span: Die Eike 12 โ€“ 30 Ceres SekondรชrU/14 B-span: Die Eike 18 โ€“ 13 ...
27/08/2026

๐Ÿ† WEDSTRYDUITSLAE | 27 AUGUSTUS 2026 ๐Ÿ†

๐Ÿ NETBAL
U/14 A-span: Die Eike 12 โ€“ 30 Ceres Sekondรชr
U/14 B-span: Die Eike 18 โ€“ 13 Ceres Sekondรชr ๐Ÿ†

๐Ÿ‰ RUGBY
U/14: Die Eike 26 โ€“ 17 Ceres Sekondรชr ๐Ÿ’š๐Ÿ”ฅ

Baie geluk aan al ons spelers met julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoรซ! ๐Ÿ‘๐Ÿ’ช

SAAM โ€ข RESPEK โ€ข TROTS ๐Ÿ’š
STREWE VOORWAARTS! ๐Ÿฆ…

๐Ÿ‰๐Ÿ WEDSTRYDDAG! ๐Ÿ๐Ÿ‰โฐ Wedstryde skop om 13:00 af!Kom ondersteun ons spanne, bring die gees en laat jou stem hoor! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™ŒSAAM โ€ข...
27/08/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ WEDSTRYDDAG! ๐Ÿ๐Ÿ‰

โฐ Wedstryde skop om 13:00 af!

Kom ondersteun ons spanne, bring die gees en laat jou stem hoor! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™Œ

SAAM โ€ข RESPEK โ€ข TROTS
๐Ÿ’š GO EIKE! ๐Ÿ’š

๐Ÿ‘‘โœจ Mnr & Mej Die Eike 2026 โœจ๐Ÿ‘‘Die wag is amper verby! ๐Ÿ˜ Ons jaarlikse Mnr & Mej Die Eike vind op 18 September 2026 plaas!...
26/08/2026

๐Ÿ‘‘โœจ Mnr & Mej Die Eike 2026 โœจ๐Ÿ‘‘

Die wag is amper verby! ๐Ÿ˜ Ons jaarlikse Mnr & Mej Die Eike vind op 18 September 2026 plaas! ๐ŸŽ‰

Maak gereed vir โ€™n aand vol styl, selfvertroue, talent en natuurlik โ€™n bietjie g***s! ๐ŸŒŸ

18 September 2026 โ€” save the date! ๐Ÿ“…๐Ÿ‘‘

26/08/2026

Address

Die Eike Road (Die Eike Farm)
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eike VGK Primรชre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Eike VGK Primรชre Skool:

Share

Category