24/06/2026
Astron Alarms gewapende reaksie personeel het tydens patrollie vanoggend 01h45 verdagte persoon opgemerk met sak op sy rug. In sy besit is 3 x buiteligte gevind wat vermoedelik afgesteel is. Verdagte is aan SAPD oorhandig. Navraag kan gedoen word by plaaslike SAPD.