23/10/2026
Ons wil die DGOS-span opreg bedank vir hulle besoek aan ons skool, die waardevolle gesprek oor geestesgesondheid en die βu matterβ-armbande wat die leerders ontvang het.
Dankie dat julle ons Graad 9-leerders herinner het dat hulle saak maak, hulle nie alleen is nie en hulle altyd waardevol is.