12/09/2026
๐ฆ๐ Vanaand by Barberspan...
Poena het saam met Pieter, โn gesoute voรซlringer, gaan ring.
Hierdie piepklein Kleinstrandloper weeg net 25 gram, maar het duisende kilometers van die verre Siberiese Arktiese gebiede af gereis en pas hier by Barberspan aangekom.
Dink net daaraan... 25 gram, en โn reis van ongeveer 10 000โ12 000 km om die somer by ons deur te bring. ๐
Dis nogal besonders om sรณ โn klein wรชreldreisiger in jou hand te hou.
Kleine voรซls. Groot verhale.
|