Ebenhaeser Primêre Skool

Call Directions Contact the organization

Ebenhaeser Primêre Skool VOLHARDING BRING SUKSES.

Baie geluk aan Juffrou Arangie en Juffrou Fryer met die viering van hul geboortedae. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees ...
02/11/2026

Baie geluk aan Juffrou Arangie en Juffrou Fryer met die viering van hul geboortedae. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees vol vrede, vreugde, geluk en seëninge🙏🥳🥳.

🤡🎪❤️🫅👸👑
30/10/2026

🤡🎪❤️🫅👸👑

Mnr en Mej EPS 2026🤡🎪👑🫅👸❤️💙
30/10/2026

Mnr en Mej EPS 2026🤡🎪👑🫅👸❤️💙

Groot dank aan ons beoordelaars van die aand.
30/10/2026

Groot dank aan ons beoordelaars van die aand.

Mnr en Mej Persoonlikheid👑👏. Hulle twee se Persoonlikheid het beslis uitgestraal😊
30/10/2026

Mnr en Mej Persoonlikheid👑👏.

Hulle twee se Persoonlikheid het beslis uitgestraal😊

Tweede Prins en Prinsses👑👏
30/10/2026

Tweede Prins en Prinsses👑👏

Ons Eerste Prins en Prinsses👑👏
30/10/2026

Ons Eerste Prins en Prinsses👑👏

Ons stel aan julle bekend‼️Mnr en Mej EPS 2026🫅👸👑👏
30/10/2026

Ons stel aan julle bekend‼️

Mnr en Mej EPS 2026🫅👸👑👏

‼️‼️‼️
26/10/2026

‼️‼️‼️

✨👑 **MNR. EN MEJ. EPS ! 👑✨**

🌟 **Maak gereed vir ’n AAND VAN G***S, SKOONHEID EN ELEGANSIE!** 🌟

Ebenhaeser Primêr nooi julle uit na ons opwindende **Mnr. en Mej. EPS Model Show!** 🎉💃🕺

Kom geniet ’n onvergeetlike aand vol **g***s, skoonheid, pret, vermaak en genot!** ✨😍 Dit beloof om ’n aand te wees waar talent skitter, selfvertroue blom en ons deelnemers die kollig steel! 🌟👑

❤️ Bring jou familie en vriende saam en kom ondersteun ons deelnemers terwyl hulle hul beste voetjie voorsit!

🎊 **’N AAND WAT JY NIE WIL MISLOOP NIE!** 🎊

📅 Datum: 29 Oktober 2026
⏰ Tyd: 6 uur
📍 Plek: Ebenhaeser Gemeenskapsaal

**Mnr. en Mej. EPS — waar g***s, talent en selfvertroue ontmoet!** 👑✨



‼️Kaartjies is beskikbaar by klasopvoeders ‼️

‼️‼️‼️  Mnr en Mej fotogenies sluit Môre middag 12:00. U kan nog vir ou laas share en die oorspronklike post se foto lik...
26/10/2026

‼️‼️‼️

Mnr en Mej fotogenies sluit Môre middag 12:00.
U kan nog vir ou laas share en die oorspronklike post se foto like.

Address

Ebenhaeser
8149

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27272171611

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ebenhaeser Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ebenhaeser Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category