Outeniqua Primary

Call Directions Website

Outeniqua Primary Jou toekoms begin hier. | Your future starts here.

22/10/2026

UP WITH DOWNS SIVVIESDAG | CIVVIES DAY

Vrydag, 30 Oktober 2026!

Verlede jaar het ons Outies R10 000 vir Up with Downs ingesamel. Vanjaar doen ons dit weer! Trek jou denim aan, raak kreatief en ondersteun hierdie goeie doel vir slegs R10.

Friday, 30 October 2026!

Last year, our Outies raised an amazing R10 000 for Up with Downs. This year, we're doing it again! Wear your denim, get creative and support this wonderful cause for just R10.

GHOLF | GOLFBaie geluk aan Nathan Tannous wat gedurende die vakansie aan die NTT Tata Junior Ope deelgeneem het.Nathan h...
20/10/2026

GHOLF | GOLF

Baie geluk aan Nathan Tannous wat gedurende die vakansie aan die NTT Tata Junior Ope deelgeneem het.

Nathan het 'n uitstekende 8ste plek in die o.15-afdeling behaal, alhoewel hy self nog o.13 is.

Ons is baie trots op jou, Nathan!

Congratulations to Nathan Tannous on his excellent performance at the NTT Tata Junior Open during the holidays.

Despite still being an U13 player, Nathan achieved an impressive 8th place overall in the U15 division.

We are very proud of you, Nathan!

KRIEKETPRESTASIES O.13 | U13 CRICKET ACHIEVEMENTSBaie geluk aan ons o.13-krieketspelers met hul uitstekende individuele ...
20/10/2026

KRIEKETPRESTASIES O.13 | U13 CRICKET ACHIEVEMENTS

Baie geluk aan ons o.13-krieketspelers met hul uitstekende individuele prestasies.

Christopher Chowles – 5 paaltjies in 6 boulbeurte, met slegs 6 lopies afgestaan teen Laerskool Durbanville.

Stanley Venter – 57 lopies van 44 b***e teen Hartenbos en 74 lopies (nie uit nie) teen Laerskool Blanco.

Micha Kamener – 50 lopies teen Laerskool Blanco.

Ons is trots op julle harde werk en mooi prestasies.

Congratulations to our U13 cricket players on their outstanding individual performances.

Christopher Chowles – Took 5 wickets in 6 overs, conceding only 6 runs against Durbanville Primary.

Stanley Venter – Scored 57 runs off 44 balls against Hartenbos and 74 runs not out against Blanco Primary.

Micha Kamener – Scored 50 runs against Blanco Primary.

We are proud of your hard work and excellent achievements.

GREAT TENNISTOERNOOI | GREAT TENNIS TOURNAMENTBaie geluk aan ons eerste meisietennisspan wat as kampioene van die Great ...
20/10/2026

GREAT TENNISTOERNOOI | GREAT TENNIS TOURNAMENT

Baie geluk aan ons eerste meisietennisspan wat as kampioene van die Great Primary Schools-tennistoernooi gekroon is.

Die meisies het teen ses ander laerskole meegeding en met uitstekende spel die eerste plek verower.

Ons wenspan:
Miné Stander
Kira van der Spuy
Milay Wilkens
Mieke Potgieter

Ons is baie trots op julle, meisies!

Congratulations to our first girls' tennis team on being crowned champions of the Great Primary Schools Tennis Tournament.

Competing against six other primary school teams, the girls delivered an outstanding performance and secured first place.

Our winning team:
Miné Stander
Kira van der Spuy
Milay Wilkens
Mieke Potgieter

We are incredibly proud of you, girls!

SWEM | SWIMMINGBaie geluk aan Mari Greeff wat aan die Wilderness Club Freestyle 960-swemtoernooi deelgeneem het.Mari het...
20/10/2026

SWEM | SWIMMING

Baie geluk aan Mari Greeff wat aan die Wilderness Club Freestyle 960-swemtoernooi deelgeneem het.

Mari het die trofee en medalje vir die beste meisie o.13 ontvang.

Ons is baie trots op jou, Mari.

Congratulations to Mari Greeff on her wonderful achievement at the Wilderness Club Freestyle 960 Swimming Tournament.

Mari was awarded the trophy and medal for the best U13 girl.

We are very proud of you, Mari.

GHOLF | GOLFBaie geluk aan Lehan van Dijk wat vir die Suid-Kaap o.13-Nomade-gholfspan gekies is.Lehan het gedurende die ...
20/10/2026

GHOLF | GOLF

Baie geluk aan Lehan van Dijk wat vir die Suid-Kaap o.13-Nomade-gholfspan gekies is.

Lehan het gedurende die vakansie saam met die span aan die nasionale toernooi in Plettenbergbaai deelgeneem.

Ons is baie trots op jou, Lehan.

Congratulations to Lehan van Dijk on being selected for the Southern Cape U13 Nomads Golf Team.

Lehan represented the team at the national tournament held in Plettenberg Bay during the holidays.

We are very proud of you, Lehan.

SKAAK: LOERIE-TOERNOOI | CHESS: LOERIE TOURNAMENTBaie geluk aan ons A-span wat 'n uitstekende 2de plek uit 18 spanne by ...
20/10/2026

SKAAK: LOERIE-TOERNOOI | CHESS: LOERIE TOURNAMENT

Baie geluk aan ons A-span wat 'n uitstekende 2de plek uit 18 spanne by die Loerie-skaaktoernooi by George-Suid behaal het.

A-span:
Mari Greeff
Eshan Drudé
MJ du Plessis
Aluta Mbomvana
Christiaan Punt (afwesig)

Individuele prestasies:
Mari Greeff – Goue medalje vir beste speler op bord 2
MJ du Plessis – Goue medalje vir beste speler op bord 4

Ons B-span het ook deelgeneem en die toernooi baie geniet. Ons is trots op al ons skaakspelers!

Congratulations to our A team on achieving an excellent 2nd place out of 18 teams at the Loerie Chess Tournament in George-South.

A Team:
Mari Greeff
Eshan Drudé
MJ du Plessis
Aluta Mbomvana
Christiaan Punt (absent)

Individual achievements:
Mari Greeff – Gold medal for best player on Board 2
MJ du Plessis – Gold medal for best player on Board 4

Our B team also participated and thoroughly enjoyed the tournament. We are proud of all our chess players!

KUNS | ARTBaie geluk aan Zoey Kotzé wat as wenner van die B-afdeling by die Suid-Kaap Kunstefees aangewys is.Ons is baie...
20/10/2026

KUNS | ART

Baie geluk aan Zoey Kotzé wat as wenner van die B-afdeling by die Suid-Kaap Kunstefees aangewys is.

Ons is baie trots op jou pragtige prestasie, Zoey!

Congratulations to Zoey Kotzé on being named the winner of the B Division at the South Cape Arts Festival.

We are very proud of your wonderful achievement, Zoey!

KARATEBaie geluk aan Chelsea Jansen wat aan die Karate-Zen George-toernooi deelgeneem en uitstekende prestasies behaal h...
20/10/2026

KARATE

Baie geluk aan Chelsea Jansen wat aan die Karate-Zen George-toernooi deelgeneem en uitstekende prestasies behaal het.

Congratulations to Chelsea Jansen on her outstanding achievements at the Karate-Zen George Tournament.

Kata – Gold
Kumite – Gold

Ons is baie trots op jou, Chelsea!
We are very proud of you, Chelsea!

PERDRY | EQUESTRIANBaie geluk aan Avileigh Lyon wat aan die SAWGA- en SANESA Nasionale Kompetisies deelgeneem en uitstek...
20/10/2026

PERDRY | EQUESTRIAN

Baie geluk aan Avileigh Lyon wat aan die SAWGA- en SANESA Nasionale Kompetisies deelgeneem en uitstekende prestasies behaal het!

SANESA – Skouspring (50 cm)
3de en 7de plek

SAWGA
Drie 3de plekke
Drie 4de plekke

Twee 5de plekke

Ons is baie trots op jou, Avileigh!

Congratulations to Avileigh Lyon on her wonderful achievements at the SAWGA and SANESA National Competitions!

SANESA – Show Jumping (50 cm)
3rd and 7th place

SAWGA
Three 3rd places
Three 4th places
Two 5th places

We are incredibly proud of you, Avileigh!

Address

Cathedral Street
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Outeniqua Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category