Delville Laerskool - "Delvies"

Directions Contact the organization

Delville Laerskool - "Delvies" Delville Laerskool is ʼn Afrikaanse Medium skool geleë in Lambton, Germiston (Amptelike Blad).

⭐️Week se gebeure⭐️
08/11/2026

⭐️Week se gebeure⭐️

🎓 AFSKEID - GRAAD 7 KLAS VAN 2026 🎓Laerskool Delville het afskeid geneem van die  Graad 7-leerders tydens 'n besonderse ...
06/11/2026

🎓 AFSKEID - GRAAD 7 KLAS VAN 2026 🎓
Laerskool Delville het afskeid geneem van die Graad 7-leerders tydens 'n besonderse geleentheid by die NG Kerk, Lambton.
Die diens is deur Mnr Quintin Olivier gelei en Talitha Gonsalves het die leerders met 'n pragtige seënbede-lied bederf.
Dit was 'n spesiale en emosionele geleentheid om stil te staan in die pad wat hierdie leerders tydens hul laerskoolloopbaan gestap het.
Liewe Graad 7's, mag die Here julle op die nuwe pad vorentoe lei en seën. Ons is ongelooflik trots op julle!
Een keer 'n Delvie, altyd 'n Delvie! 💙�

💙💛 DELvIES, JULLE KAN DIT DOEN! 💛💙Baie sterkte aan al ons Delvies met julle laaste eksamen vir 2026! 📚✏️Gee julle beste,...
05/11/2026

💙💛 DELvIES, JULLE KAN DIT DOEN! 💛💙

Baie sterkte aan al ons Delvies met julle laaste eksamen vir 2026! 📚✏️

Gee julle beste, glo in julleself en onthou hoeveel harde werk julle reeds ingesit het.

Ons glo in julle! Julle maak ons trots! 🌟

Sterkte, Delvies! Maak hierdie laaste eksamen een om op trots te wees! 💙💛

🏉 DELVIE SEUNS SKITTER OP DIE RUGBYVELD! 💙💛Ons is ongelooflik trots op ons o/11-rugbyseuns wat die afgelope naweek aan V...
01/11/2026

🏉 DELVIE SEUNS SKITTER OP DIE RUGBYVELD! 💙💛

Ons is ongelooflik trots op ons o/11-rugbyseuns wat die afgelope naweek aan Van Riebeeck Park se Rugby Sewes-toernooi deelgeneem het!

Met 12 skole wat aan die toernooi deelgeneem het, het ons seuns uitstekend gevaar en slegs een wedstryd gedurende die hele naweek verloor!

Hulle het hul pad tot by die Bowl-finaal oopgespeel en daarin teen Goudrand geseëvier om as BOWL-WENNERS weg te stap! 🏆🥇

Baie geluk aan elke speler en afrigter! Julle harde werk, deursettingsvermoë, spanwerk en veggees het beslis vrugte afgewerp.

Ons is ongelooflik trots op julle!

💙💛 NUWE BEKENDSTELLINGS BY LAERSKOOL DELVILLE! 💛💙Ons stel met trots ons nuwe interne leierspan bekend! 🌟Baie geluk aan:⭐...
29/10/2026

💙💛 NUWE BEKENDSTELLINGS BY LAERSKOOL DELVILLE! 💛💙

Ons stel met trots ons nuwe interne leierspan bekend! 🌟

Baie geluk aan:
⭐ Mnr. J. Halforty – Interne Adjunkhoof

Baie geluk aan die volgende Interne Departementshoofde:
📚 Me. T. Wong – Juniorfase
📚 Me. L. Fourie – Seniorfase
🏅 Me. E. Pieterse – Buite-kurrikulêre aktiwiteite
📋 Me. D. Durham – Operasionele en Bemarkings

Mag julle nuwe rolle gevul wees met sukses, wysheid en voorspoed! 💙💛

Saam bou ons aan ’n blink toekoms vir die Delvies!

Baie geluk met Mev. L van Vuuren se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳
25/10/2026

Baie geluk met Mev. L van Vuuren se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳

💛🖤 Delvies spog met ’n ou Delvie! 🖤💛Baie geluk aan Bernice Barnard met haar verkiesing tot die Leerlingraad en die Lief ...
21/10/2026

💛🖤 Delvies spog met ’n ou Delvie! 🖤💛

Baie geluk aan Bernice Barnard met haar verkiesing tot die Leerlingraad en die Lief en Leed-komitee by Hoërskool Dr. E.G. Jansen vir 2027! 🌟

Ons is baie trots op jou en wens jou alle sterkte en sukses toe met hierdie besondere voorreg! 💐

Baie geluk met Mev. R du Plessis se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳
17/10/2026

Baie geluk met Mev. R du Plessis se verjaarsdag. Mag dit ‘n geseënde dag wees. 🥳

Address

Third Avenue, Lambton
Germiston
1401

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:45
Tuesday 07:30 - 13:45
Wednesday 07:30 - 13:45
Thursday 07:30 - 13:45
Friday 07:30 - 13:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delville Laerskool - "Delvies" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Delville Laerskool - "Delvies":

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services