Kheis Local Municipality

Call Directions Website

Kheis Local Municipality It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.

!Kheis is an administrative area of ​​the ZF Mgcawu District of the Northern Cape in South Africa. !Kheis is a Khoi name meaning “a place to live or your home”.

Herstel van water pyp in Boegoeberg.
29/09/2026

Herstel van water pyp in Boegoeberg.

24/09/2026KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ Aan: Alle Inwoners van Wegdraai I/S: GOEIE NUUS: WATERTOEVOER ...
24/09/2026

24/09/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

Aan: Alle Inwoners van Wegdraai

I/S: GOEIE NUUS: WATERTOEVOER WORD HERSTEL IN WEGDRAAI 🚰

Liewe Inwoner

Die waterpomp is herstel. Die span het die herstelwerk voltooi en die water word tans weer aangeskakel.
Let wel: Dit kan 'n bietjie tyd neem vir die waterdruk om oral in die netwerk te normaliseer.
Baie dankie aan almal in die gemeenskap vir julle geduld en begrip terwyl ons aan die probleem gewerk het. 🙏

Groete

END

23/09/2026

23/09/2026

PUBLIEKE KENNISGEWING: WATERONDERBREKING IN WEGDRAAI

Geagte Gemeenskap van Wegdraai,

Hiermee word u inligting gegee dat die Munisipaliteit tans 'n probleem ondervind met die waterpomp by die rivier. As gevolg hiervan is die waterstroom tydelik afgesny.

Die tegniese span sal so gou as moontlik aandag aan die probleem skenk en ons verwag dat die waterstroom môre ten volle herstel sal wees.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak en bedank u vir u geduld en samewerking.

Groete

END

RECRUITMENT OF NARYSEC YOUTH2026/27Application forms available at !Kheis  Municipality -  LED Office.
22/09/2026

RECRUITMENT OF NARYSEC YOUTH
2026/27

Application forms available at !Kheis Municipality - LED Office.

21/09/2026

KENNISGEWING‼️KENNISGEWING ‼️KENNISGEWING ‼️

21/09/2026

I/S: HERVATTING EN SPESIALE PROGRAM VIR DREINSUIGDIENSTE

Geagte Inwoner,

Die Munisipaliteit bring hiermee amptelik onder u aandag dat die dreinsuigtrok, wat weens meganiese probleme vir ’n lang tydperk buitewerking was, nou ten volle herstel en terug in diens is.

As gevolg van die lang stilstand het daar ’n aansienlike agterstand in dienslewering opgebou. Ons verstaan dat dit ongerief veroorsaak het en bedank u vir u geduld gedurende hierdie tyd. Om hierdie agterstand so gou as moontlik uit te wis en die diens op datum te bring, sal die munisipaliteit ’n spesiale werksreëling instel.

Neem asseblief kennis van die volgende:Naweek- en Vakansiedae: Die dreinsuigtrok sal vir die afsienbare tyd ook op naweke en openbare vakansiedae ontplooi word om dreine te suig.

Dringende Versoeke: Prioriteit sal gegee word aan gebiede en huishoudings wat die langste wag of dringende probleme ondervind.Ons doen ’n beroep op alle inwoners om erwe toeganklik te hou sodat die spanne hul werk vinnig en doeltreffend kan

Om 'n drein te boek of om ’n dringende verstopping aan te meld, tree asseblief in verbinding met u naaste betaalkantoor.

Groete

END

Vullisverwydering span is besig om  te skoffel by die vooraansig van die Munisipaliteit.
21/09/2026

Vullisverwydering span is besig om te skoffel by die vooraansig van die Munisipaliteit.

Die span is besig met die skoonmaak van mangate op die rioolnetwerk in Groblershoop.
21/09/2026

Die span is besig met die skoonmaak van mangate op die rioolnetwerk in Groblershoop.

21/09/2026

KENNISGEWING ‼️ ‼️KENNISGEWING ‼️ ‼️

21/09/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: VERTRAAGING IN VULLISVERWYDERINGS DIENSTE

LIewe Inwoner

Neem kennis dat daar 'n vertraaging in ons vullisverwyderings dienste gaan wees as gevolg van ons vullistrok wat tans meganiese probleme ondervind. Ons is tans besig om aandag aan die probleem te skenk.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

20/09/2026Community Announcement: Special Thanks to Mr Johan KarstenThe Municipality wishes to extend its sincere gratit...
20/09/2026

20/09/2026

Community Announcement: Special Thanks to Mr Johan Karsten

The Municipality wishes to extend its sincere gratitude and appreciation to Mr Johan Karsten for his continuous dedication and support.

Mr Karsten is always ready to step forward, assist, and help the Municipality whenever needed. His ongoing commitment to supporting our local initiatives and helping us serve the public better makes a lasting difference in our community.

Thank you, Mr Karsten, for your unwavering support and selflessness!

NOTICE ‼️NOTICE ‼️ NOTICE ‼️19/09/2026To: ALL THE  RESIDENTS OF WITBLOK /STERNHAM Dear Resident We are pleased to inform...
19/09/2026

NOTICE ‼️NOTICE ‼️ NOTICE ‼️

19/09/2026

To: ALL THE RESIDENTS OF WITBLOK /STERNHAM

Dear Resident

We are pleased to inform you that the first phase of unblocking the sewer line is now complete. Crucially, the overflow has been contained, and sewage is no longer flowing into the community.

To achieve this, the local abattoir supported our efforts by assisting with a blasting machine from Van Zyl’s Blasting and we have also received assistance from Mr. Johan Karsten. While clearing the line, we discovered a significant amount of foreign objects causing the obstruction.

We have scheduled Phase 2 to begin on Monday, which will focus on fully restoring the line's capacity and clearing out any remaining debris.

Regards

END

Address

Groblershoop
8850

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27548339500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kheis Local Municipality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share