16/10/2026
πΈπ GELUKKIGE BOSS DAY AAN ONS BOSS LADY! ππΈ
Vandag wil ons as Grobbies-personeel vir u sΓͺ: Ons sien u raak, ons waardeer u en ons is dankbaar vir u!
Dankie vir die mooi manier waarop u dinge doen, vir u omgee-hart en vir die manier waarop u ons skool met soveel toewyding, wysheid en liefde Lei. ππ€ππ€ππ€
Dankie vir die ure wat niemand sien nie, die ekstra moeite, die verantwoordelikhede wat u dra en die bekommernisse wat u saamdra, selfs wanneer die skooldag lankal verby is.
Juffrou, ons weet dat u so baie van u kosbare gesinstyd opoffer om seker te maak dat Grobbies kan groei en floreer. Ons weet dat daar agter elke besluit, elke plan en elke uitdaging βn mens staan wat haar hart en siel in hierdie skool sit. Ons sien dit raak, ons waardeer dit en ons sΓͺ vandag uit ons harte: DANKIE! β€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈ
Dankie dat u nie net βn skoolhoof is nie, maar βn leier wat met haar voorbeeld wys wat ware toewyding beteken. Dankie vir u geduld, u mooi manier van dinge hanteer en die hart waarmee u Grobbies lei.
Mag die Here u versterk wanneer u moeg is, vir u vrede gee wanneer die verantwoordelikhede swaar raak en u herinner dat u werk, u opofferings en u liefde nie ongesiens verbygaan nie. Mag Hy ook vir u kosbare tyd saam met u geliefdes gee, want die mens agter die Boss Lady verdien ook rus, liefde en bederf. π·
βHaar waarde is ver bo korale.β β Spreuke 31:10
Vandag vier ons nie net ons skoolhoof nie, maar die vrou agter die titel β die vrou wat gee, omgee, opoffer en aanhou.
Gelukkige Boss Day, MRS T! π
Met baie liefde, waardering en dankbaarheid.
Grobbies-personeel ππ€
Een span, een hart, een Grobbies! π»