07/10/2026
πΏβ¨ HENMA LIGGLE FEES RAFFLE! β¨πΏ
Wil jy βn kans staan om βn heerlike Henma hamper te wen? ππ
Ondersteun βn klein besigheid Γ©n staan βn kans om βn pragtige hamper vol natuurlike produkte te wen! π
π JY KAN WEN:
π§΄ 60 ml Lyfroom
π§ 125 ml Lyfscrub
π§Ό 1 Waslap
πΏ 50 ml Olie van jou keuse
π§΄ 50 ml Room van jou keuse
ποΈ HOE OM ENTRY PUNTE TE KRY:
1οΈβ£ Elke produk wat jy by Henma koop by die liggieFees die 14 de November= 1 entry
2οΈβ£ Elke produk wat op bestelling geplaas Γ©n betaal word by die liggie Fees= 2 entries
3οΈβ£ Facebook:
Gaan volg en like die post, share dit en stuur screenshots van elke stap = 3 entries
4οΈβ£ Instagram:
Gaan volg en like die post, share dit en stuur screenshots van elke stap = 3 entries
5οΈβ£ TikTok:
Gaan volg en like die post, share dit en stuur screenshots van elke stap = 3 entries
π Al die entries van die aand sal in die raffle ingaan en βn random entry sal gekies word.
πΉ βn Video van die raffle sal geneem word en die wenner sal op 16 November op social media aangekondig word.
π Ondersteun klein besigheid, geniet natuurlike produkte en staan βn kans om te WEN!
Tβs & Cβs apply.
π 082 403 2559
π§ [email protected]
πΏ Henma Handmade Natural Products
Natuurlik gemaak. Met liefde gemaak.