Concordia Primary

Directions Contact the organization

Concordia Primary Die bekendstelling van ons skool aan die gemeenskap.

16/10/2026

Lekker pret op BOSSES DAY…

Bosses Day by Concordia Primêr!
16/10/2026

Bosses Day by Concordia Primêr!

Krieket @ Fraaisig0/13 verloor
16/10/2026

Krieket @ Fraaisig
0/13 verloor

15/10/2026

🌋🧪 STEM-club: Mini-vulkaaneksperiment! 🔬✨

Vandag het ons jong wetenskaplikes hul moue opgerol en self ’n mini-vulkaan laat uitbars! Deur koeksoda en asyn te meng, het ’n chemiese reaksie plaasgevind wat koolstofdioksiedgas gevorm het. Die gas het borrels veroorsaak en ons vulkaan se “lawa” laat oorborrel! 🌋

Deur praktiese eksperimente leer ons leerders om nuuskierig te wees, vrae te vra en wetenskap in aksie te ontdek. 🧑‍🔬👩‍🔬

Krieket @ Fraaisig0/9 wenO/11 wenBaie geluk aan die spanne!
15/10/2026

Krieket @ Fraaisig
0/9 wen
O/11 wen
Baie geluk aan die spanne!

Wel gedaan aan ons ISF kunsleerders vir hulle uitstaande prestasie en besondere toewyding tot Kultuur.
12/10/2026

Wel gedaan aan ons ISF kunsleerders vir hulle uitstaande prestasie en besondere toewyding tot Kultuur.

Hierdie leerders is geidentifiseer as die WAARDE leerder in elke klas.  Hulle leef ons skool se waardes uit en is ń voor...
12/10/2026

Hierdie leerders is geidentifiseer as die WAARDE leerder in elke klas. Hulle leef ons skool se waardes uit en is ń voorbeeld vir ander.

Dankie dat julle SONSKYN leerders is in julle klasse! Ons is trots op sulke gedrag!
12/10/2026

Dankie dat julle SONSKYN leerders is in julle klasse! Ons is trots op sulke gedrag!

Baie geluk aan elke leerder wat verjaar het! Mag julle ń geseënde dag hê propvol liefde en vreugde.
12/10/2026

Baie geluk aan elke leerder wat verjaar het! Mag julle ń geseënde dag hê propvol liefde en vreugde.

🌸 DAMESTEE-MIDDAG – A SEAT AT THE TABLE 🌸Liewe dames 💕Op 21 November 2026 hou ons skool se beheerliggaam ’n spesiale dam...
11/10/2026

🌸 DAMESTEE-MIDDAG – A SEAT AT THE TABLE 🌸

Liewe dames 💕

Op 21 November 2026 hou ons skool se beheerliggaam ’n spesiale damestee-middag, by Concordia Primêr se skoolsaal. 🌷

Dit is ’n geleentheid waar vroue bymekaar kan kom, stories kan deel, mekaar kan bemoedig en nuwe vriendskappe kan bou. ❤️

✨ Elke vrou het ’n storie om te vertel.
✨ Elke stem maak saak.
✨ Daar is altyd plek aan die tafel vir nog een.

📅 Datum: 21 November 2026

🕑 Tyd: 14:00

📍 Plek: Concordia Primêr se skoolsaal

💵 R130 pp (koffie/tee en peuselhappies ingesluit)

Kaartjies is beskikbaar by die skool of kontak Me. Masena 067 994 2484 of Me. Jacobs 073 368 4044, om ń kaartjie te koop.

Kom drink tee, bly vir die geselskap! ☕🌷

Address

Knysna
6570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Concordia Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Concordia Primary:

Shortcuts

Share

Category