Arukah Foundation

Call Directions Website

Arukah Foundation This non-profit organization strives to bring broken children toward healing and restoration.

14/10/2026
21/09/2026
Royal Village het hout te koop ten bate van die veiligheidshuis. Hierdie fondse word aangewend om ons lone te dek.Die pr...
21/09/2026

Royal Village het hout te koop ten bate van die veiligheidshuis. Hierdie fondse word aangewend om ons lone te dek.

Die pryse is as volg:
- R20 per sak
- R15 per sak vir bestellings meer as 'n 100 sakke.
- R1 per los stukke.

Ons kan gratis aflewer in Ladismith

Richard by 082 975 6196

04/05/2026

Baie dankie aan Conraad van Willow Tree, wat ons pragtige kinders bederf het met Hamburgers en melkskommels. Hulle het dit baie geniet en dit was baie spesiaal vir hulle. Julle voeg soveel waarde toe tot hierdie kinders se lewens en ons waardeer dit opreg baie.

01/05/2026

Baie dankie aan Glenn en Renoula van Ladismith SPAR, wat die verjaarsdag van een van ons kinders baie spesiaal gemaak het. Baie van die kinders by Royal Village het nog nooit 'n verjaarsdag gehad nie. Dit is die goedhartigheid soos hierdie wat onbeskryflike waarde toevoeg tot 'n kind se lewe.

Address

Ladismith
6655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arukah Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share