Langebaan Primary School

Call Directions Website Contact the organization

Langebaan Primary School Informing parents and the public about school activities and other formalities.

Ons leerders geniet die Home Economics-klasse, moontlik gemaak deur Langebaan CPF, Nautica Spar, Feed the Need en die vr...
22/10/2026

Ons leerders geniet die Home Economics-klasse, moontlik gemaak deur Langebaan CPF, Nautica Spar, Feed the Need en die vrywilligers van die Vroue-Landbouvereniging (VLV).

📢 Ouers/Voogde | Parents/GuardiansNeem asseblief kennis dat ons leerders môre sistemiese toetse skryf.Please note that o...
21/10/2026

📢 Ouers/Voogde | Parents/Guardians

Neem asseblief kennis dat ons leerders môre sistemiese toetse skryf.

Please note that our learners will be writing systemic tests tomorrow.

Good luck to our Grade 3 and Grade 6 learners! You’ve got this! 💪

Na afloop van die Mashie Gholfliga het Langebaan Primêr met trots die volgende toekennings ontvang:🏆 Individuele pryse:🥉...
21/10/2026

Na afloop van die Mashie Gholfliga het Langebaan Primêr met trots die volgende toekennings ontvang:

🏆 Individuele pryse:
🥉 3de plek – Noah Cleophas
🥈 2de plek – John-Lee Passens

🏆 Spantoekenning:
🥈 2de plek – Langebaan Primêr

Baie geluk aan Noah, John-Lee en die hele span met hierdie puik prestasie! Ons is trots op julle harde werk, toewyding en sportmanskap. 👏

’n Spesiale woord van dank aan Mnr. M. Davids, wat die seuns elke Maandag vergesel het. Die skool waardeer Meneer se tyd, moeite en ondersteuning opreg.

AI in die klaskamer! 🤖Vrydag het Mnr. J. Hutchinson ’n interessante E-Leer-sessie met ons kollegas aangebied. Hy het gew...
18/10/2026

AI in die klaskamer! 🤖

Vrydag het Mnr. J. Hutchinson ’n interessante E-Leer-sessie met ons kollegas aangebied. Hy het gewys hoe ons AI prakties in die klaskamer kan gebruik, met ’n spesiale fokus op Google Gemini.

Ons leerders besig in die Home Economics klasse geborg deur Langebaan CPF, Nautica Spar, Feed the Need en vrywilligers v...
17/10/2026

Ons leerders besig in die Home Economics klasse geborg deur Langebaan CPF, Nautica Spar, Feed the Need en vrywilligers van die Vroue Landbou Vereniging (VLV). Koordineerder is Juffrou Kordom.

Respek u kind se onderwysers!!!!
17/10/2026

Respek u kind se onderwysers!!!!

Happy Boss’s Day, Mnr. C. Rodgers 🎉 Dankie vir u leierskap, ondersteuning en toewyding. Mag u altyd die krag en wysheid ...
16/10/2026

Happy Boss’s Day, Mnr. C. Rodgers 🎉

Dankie vir u leierskap, ondersteuning en toewyding. Mag u altyd die krag en wysheid hê om ons vorentoe te lei. 🙏🏻

Friday, 16 October 2026 | Vrydag, 10 Oktober 2026 ❗️
14/10/2026

Friday, 16 October 2026 | Vrydag, 10 Oktober 2026 ❗️

10/10/2026

Mnr Donney Danster vandag besig met ekstra Wiskunde klasse vir Graad 6 om hulle te help om hul uitslae te verbeter in die opkomende WKOD Sistemiese Toetse wat plaasvind op 22 Oktober 2026

10/10/2026

Mnr Keanan Noemdoe besig met ekstra Tale klasse op n Saterdag met die oog om die Graad 6 WKOD Sistemiese toetse wat plaasvind op die 22ste Oktober 2026 se uitslae te verbeter.

Address

8 Aandblom Street
Langebaan
7357

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langebaan Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Langebaan Primary School:

Shortcuts

Share