Koedoesrand Game Capture

Directions

Koedoesrand Game Capture Kontak ons enige tyd vir Steenbokke & Duikers. Ons vang self, voer, vervoer & lewer af.

Geen deposito of vooruitbetalings nie-betaling op ons wild geskied by aflewering alleenlik
Ons is by Parkeraad geregistreer permitno S0213LP en Sertifikaat 098730

18/10/2026

Gister n paar nyala ooie en n bul afgelewer.

Kyk hierdie duiker met die groot,  natuurlike wit kol wat ons gevang het.  Uiters uniek aangesien hierdie duiker in sy n...
17/10/2026

Kyk hierdie duiker met die groot, natuurlike wit kol wat ons gevang het. Uiters uniek aangesien hierdie duiker in sy natuurlike habitat gevang is en nie uit n teelprojek kom nie. Wat n absolute belewenis. Ons werk, ons trots

09/10/2026

Ons werk is ons trots-net so trots soos die bul by sy nuwe, tevrede eienaar afgeklim het

Hierdie goue wildebees se p**t was ernstig gewond agv bosluise.  Ons het hom mooi skoongemaak en behandel en die dier is...
08/10/2026

Hierdie goue wildebees se p**t was ernstig gewond agv bosluise. Ons het hom mooi skoongemaak en behandel en die dier is gesond terug kamp toe. Trots

04/10/2026

Vandag buffels aan n kliënt gelewer en elke dier veilig by hul bestemming afgeklim

02/10/2026

Vandag bietjie spesifieke wildspesies gaan soek, getel en getalle saamgestel

12/09/2026

Bietjie buffel vandag afgelewer. Vrek bang vir die magtige monsters

05/09/2026

Hierdie a**e Roan het n strik om sy voorp**t gehad wat ons afgehaal het

02/09/2026

Ons Sable aflewering. Ons is trots op ons werk

01/09/2026

Gesonde jong wild is ook in aanvraag en hier is n jong Nyala bulletjie wat ons afgelewer het

Address

Hoek Landgoed
Marken
0506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoesrand Game Capture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share