Directions Website

MHS MHS: rotsvas sedert 1918 ... MIDDELBURG HOëRSKOOL
ROTSVAS SEDERT 1918
O.R. Tambostraat 1, Middelburg, Mpumalanga, 1050. Ons glo aan uitnemendheid in onderrig.
(243)

P/sak X251811, Middelburg, 1050
[email protected]
Tel: 013 282 7393/4 | Faks: 013 282 4402 www.middies.co.za

Middelburg Hoërskool, geleë in die hartjie van die Hoëveld, Mpumalanga, spog met pragtige geboue en ‘n trotse tradisie. Op die gebied van akademie, sport en kultuur bied MHS ‘n verskeidenheid wat aan elke leerling se individuele behoeftes voldoen. Ons behaal op elke terrein welslae en is ‘n krag om mee rekening te hou. Middelburg Hoërskool sal graag die gebalanseerde opvoeding wat leerlinge tuis ontvang, wil voortsit. MHS bied beproefde, gedissiplineerde onderrig en opvoeding sodat elke kind as individu tot sy reg kan kom. Ons fokus op akademiese prestasie, maar ook op die ontwikkeling van emosionele intelligensie by ons leerlinge. In 2002 we had our first English Grade 8 class and in 2006 our first English Matriculants. We will gladly help your child to be a career-focused achiever who has a better understanding of where he or she is going and what it takes to get there. Indien u enige navrae het, kontak ons gerus telefonies of maak ‘n afspraak om jou kind se toekoms by MHS te bespreek. Please contact us or make an appointment to discuss your child and his/her future. I am convinced that your child has a character-enhancing, promising future at Middelburg Hoërskool. Johan Stronkhorst
Hoof/Principal

25/10/2026
22/10/2026

22/10/2026

Country vs Country Club

So net voor die eksamen is daar altyd tyd vir 'n bietjie pret.

22/10/2026

𝕄𝕀𝔻𝔻𝕀𝔼 𝟙𝟘𝟘𝟘'𝕤𝓑𝓪𝓲𝓮 𝓰𝓮𝓵𝓾𝓴! 𝓒𝓸𝓷𝓰𝓻𝓪𝓽𝓾𝓵𝓪𝓽𝓲𝓸𝓷𝓼!Hierdie toekennings word gemaak aan Middies wat 1000/2000/3000 netto positiewe ...
22/10/2026

𝕄𝕀𝔻𝔻𝕀𝔼 𝟙𝟘𝟘𝟘'𝕤
𝓑𝓪𝓲𝓮 𝓰𝓮𝓵𝓾𝓴! 𝓒𝓸𝓷𝓰𝓻𝓪𝓽𝓾𝓵𝓪𝓽𝓲𝓸𝓷𝓼!

Hierdie toekennings word gemaak aan Middies wat 1000/2000/3000 netto positiewe punte bereik het.

Ons is trots op julle vir julle betrokkenheid, deelname en akademiese prestasies!

These awards are made to Middies who have obtained 1000/2000/3000 net positive points.

We are proud of you for your involvement, participation and academic achievements!

22/10/2026

21/10/2026

Die skooljaar is so te sê verby en die eksamen is om die draai. Dis nou die tyd om in jouself te glo, vas te byt en te wys waartoe jy in staat is.

Hou jou kop hoog, jou kroon stewig en jou oë op jou doelwit. Sterkte met die eksamen, Middies. Gaan wys wat in julle steek!

21/10/2026

Ontwerp is ’n vak waar kreatiwiteit, verbeelding en praktiese vaardighede bymekaarkom om idees in iets besonders te omskep.

Ons graad 12’s het beslis gewys dat hul kreatiewe denke geen perke ken nie! Hulle het beïndruk met ’n uitstalling vir hul praktiese eksamen wat hul talent, oorspronklikheid en harde werk ten toon gestel het.

Address

1 OR Tambo Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MHS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share