Ruststasie Primêr

Call Directions

Ruststasie Primêr Primary School from Gr.R to Gr.7.

Vandag wil ons vir Jacky 'n gelukkige sekretaressedag toewens. Dankie vir alles wat jy vir die skool doen. Ons waardeer ...
02/09/2026

Vandag wil ons vir Jacky 'n gelukkige sekretaressedag toewens. Dankie vir alles wat jy vir die skool doen. Ons waardeer jou!🙏💝

Ons eerste wedstryd op ons nuwe netbalbaan! Baie dankie Weltevreden Primêr dat julle so ver gery het om teen ons te kom ...
29/08/2026

Ons eerste wedstryd op ons nuwe netbalbaan! Baie dankie Weltevreden Primêr dat julle so ver gery het om teen ons te kom speel. Dankie dat julle die muggies getrotseer het. 😄Die leerders het dit verskriklik baie geniet.🙌

Ons opregte dank aan Willem de Waal Boerdery vir die borgskap van 'n vlag aan die skool. Ons is so baie dankbaar en waar...
25/08/2026

Ons opregte dank aan Willem de Waal Boerdery vir die borgskap van 'n vlag aan die skool. Ons is so baie dankbaar en waardeer die skenking opreg!🙏🙌

Vandag het Riebeek Korrektiewe Dienste se dames by Ruststasie Primêr kom kuier. Hulle het ons leerders bederf met lekker...
18/08/2026

Vandag het Riebeek Korrektiewe Dienste se dames by Ruststasie Primêr kom kuier. Hulle het ons leerders bederf met lekker sop, 'n muffin, lekkergoed- en toiletware pakkies. Ons wil julle opreg bedank vir die mooi gebaar! Julle het vele kinderhartjies vandag baie bly gemaak.Ons waardeer julle!🙌🙏

12/08/2026

Die Gr.R-leerders het oor beroepe gesels. Ons wens hulle alle sterkte toe en bid dat al hul drome waar sal word.

Graag wil ons Overberg Wealth and Risk Management bedank vir die skenking van kos, netbal bibs, netbal- en rugbyballe. O...
21/07/2026

Graag wil ons Overberg Wealth and Risk Management bedank vir die skenking van kos, netbal bibs, netbal- en rugbyballe. Ons harte loop oor van dankbaarheid!!! Ons waardeer julle.🙌🙏

Ons leerders het die museum besoek. Dit was 'n leersame maar ook genotvolle uitstappie.
04/07/2026

Ons leerders het die museum besoek. Dit was 'n leersame maar ook genotvolle uitstappie.

Baie dankie Gert Cleophas en Anzelle Daniels vir die balle...ons waardeer 🙌
08/06/2026

Baie dankie Gert Cleophas en Anzelle Daniels vir die balle...ons waardeer 🙌

Baie geluk aan Juffrou Van der Ros wat vandag haar BED-graad ontvang het. U harde werk en toewyding het vrugte afgewerp....
14/04/2026

Baie geluk aan Juffrou Van der Ros wat vandag haar BED-graad ontvang het. U harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. U het nie net 'n kwalifikasie behaal nie, maar ook die geleentheid om 'n verskil in jong lewens te maak. Mag die pad as onderwyser gevul wees met inspirasie, groei en sukses. Ons is trots op u prestasie - die beste lê nog voor!

Baie dankie Hoërskool Dirkie Uys vir die skenking van skoolskoene vir ons leerders.  Ons is so dankbaar en waardeer dit ...
24/02/2026

Baie dankie Hoërskool Dirkie Uys vir die skenking van skoolskoene vir ons leerders. Ons is so dankbaar en waardeer dit opreg.🙌🙏

Address

Moorreesburg
7310

Telephone

+27224332548

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruststasie Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category