Bron Gemeente

Call Directions Contact the organization

Bron Gemeente Ons dien Sy Gemeente, Sy Dorp en Sy mense

Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geest...
19/10/2026

Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.
- KOLOSSENSE 3:16 AFR53

Hier is die link vir gister se diens:
https://www.facebook.com/share/v/1CZFvu8tB7/

18/10/2026
“Toe die Here sien dat hy afgedraai het om dit van nader te bekyk, het God na hom geroep uit die doringbos: “Moses! Mose...
28/09/2026

“Toe die Here sien dat hy afgedraai het om dit van nader te bekyk, het God na hom geroep uit die doringbos: “Moses! Moses!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!” Toe sê die Here: “Moenie nader kom nie. Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond.” ”
- Eksodus 3:4-5 AFR20

Hier is die link vir gister se diens:
https://www.facebook.com/share/v/1FBa5GUAjW/

🌸 BELANGRIKE BOODSKAP – CHOSEN VROUE KONFERENSIE 🌸Liewe Dames,Dit is met groot teleurstelling dat ons julle moet inlig d...
22/09/2026

🌸 BELANGRIKE BOODSKAP – CHOSEN VROUE KONFERENSIE 🌸

Liewe Dames,

Dit is met groot teleurstelling dat ons julle moet inlig dat die Chosen Vroue Konferensie op 2–3 Oktober gekanselleer is.

Ons wil uit die diepte van ons harte verskoning vra vir enige teleurstelling, ongerief of ontwrigting wat hierdie besluit mag veroorsaak. Ons is baie jammer dat ons nie die geleentheid saam met julle sal kan beleef soos ons gehoop het nie. ❤️

Baie dankie vir julle ondersteuning, vertroue en begrip. Ons waardeer elkeen van julle en is opreg jammer dat hierdie konferensie nie kan voortgaan nie. 🌷

Liefde,
Bron Gemeente ❤️

Gister het ons 'n geseënde oggend gehad! Arnold de Wet het die gemeente bedien, na die diens het ons lekker saam gekuier...
21/09/2026

Gister het ons 'n geseënde oggend gehad! Arnold de Wet het die gemeente bedien, na die diens het ons lekker saam gekuier en BRON KIDZ het hulle Super Sondag geniet.

18/09/2026

Bron Familie,

Sien julle Sondag vir ons lekker aanbidding kuier saam met Arnold de Wet.

Hier is n voorsmaak van een van die liedjies wat Arnold Sondag gaan sing.

Luister hom bietjie sondag jy hom sondag saam kan sing!

Address

54 SEWENDE STRAAT
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27147430228

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bron Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Bron Gemeente:

Shortcuts

Share