VVA Parys

Directions

VVA Parys Providing balanced and integrated social and community welfare support services

Sonia Van der Walt dankie vir die koeke, wat jy bak vir die veiligheids huise. Dis nie net mooi nie maar ook lekker. Ons...
16/10/2026

Sonia Van der Walt dankie vir die koeke, wat jy bak vir die veiligheids huise. Dis nie net mooi nie maar ook lekker. Ons by die VVA en die kinders waardeer, dit baie.

14/10/2026
Sonia, baie dankie vir die koeke wat jy bak, vir die kinders van  Chrissanloo Huis van veiligheid, vir hul verjaarsdae.
24/09/2026

Sonia, baie dankie vir die koeke wat jy bak, vir die kinders van Chrissanloo Huis van veiligheid, vir hul verjaarsdae.

The OverFlow Warehouse, dankie die skenkings van kos, vrugte, groente, brood en E-pap. Waardeer julle omgee en die skenk...
24/09/2026

The OverFlow Warehouse, dankie die skenkings van kos, vrugte, groente, brood en E-pap. Waardeer julle omgee en die skenkings opreg.

Weiveld Boere, dankie vir die skenking van meel. Waardeer.
24/09/2026

Weiveld Boere, dankie vir die skenking van meel. Waardeer.

Vars van die plaas. Verwey van der Westhuizen, baie dankie vir die skenking van kool. Dit word baie waardeer. Die kool w...
24/09/2026

Vars van die plaas. Verwey van der Westhuizen, baie dankie vir die skenking van kool. Dit word baie waardeer. Die kool word gebruik in die sopkombuis, gesins kospakkies en die veiligheids huise.

Ondersteun asb Mayors Range. Op die manier help jul om aan die kids van Chrissanloo Huis van veiligheid  van veiligheid ...
24/09/2026

Ondersteun asb Mayors Range. Op die manier help jul om aan die kids van Chrissanloo Huis van veiligheid van veiligheid se behoeftes te voorsien. Jul ondersteuning word waardeer

Parys Bande dankie vir die skenking.
02/09/2026

Parys Bande dankie vir die skenking.

Verwey van der Westhuizen, dankie vir die skenking van kool. Waardeer baie. Die kool gaan gebruik word in die Sopkombuis...
02/09/2026

Verwey van der Westhuizen, dankie vir die skenking van kool. Waardeer baie. Die kool gaan gebruik word in die Sopkombuis, gesins kospakkies en veiligheids huise.

Gelukkige Sekretaressedag. Dankie vir alles wat jy vir ons beteken.
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag. Dankie vir alles wat jy vir ons beteken.

Address

Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVA Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category