Gamtoos Water

Call Directions Website Contact the organization

Gamtoos Water We are a water user association based in the Gamtoos River Valley in the Eastern Cape.

The Gamtoos is a special place!!!  Here we live close to nature, and appreciate it!Jakoos caught this bass in the Kouga ...
23/10/2026

The Gamtoos is a special place!!! Here we live close to nature, and appreciate it!

Jakoos caught this bass in the Kouga river. Just upstream of the Gamtoos.

Die Gamtoos is 'n speciale plek! Hier leef ons naby aan die natuur, en waardeer dit!

Jakoos het hierdie swartbaars (uitheemse vis) in die Kougarivier gevang, net opstroom van die Gamtoos.

Kouga dam 100.53%, spilling at 9 cumec.
Groot rivier poort weir / Komdome, running at 9 cumec.
Beervlei dam spilling at 2.5 cumec.
Loerie dam 101.04%, spilling at 2.4 cumec.
57Ml was abstracted from Loerie dam by the Metro.
25.9Ml was released into Loerie.

3 minutes and 10 seconds, that is how long Johan Tyre promised it will take before they will be with me to assist with a...
16/10/2026

3 minutes and 10 seconds, that is how long Johan Tyre promised it will take before they will be with me to assist with a very flat tyre. We get excellent service from suppliers in our Valley. Thank you Johan and Noena from Kaap Agri!

Also;
Bolla, Cindy en Micheal Kaap Agri,
Allistor, Johein en Justine Humkoop,
Gawie, GN Pumps,
Louwrens en Kobus New Holland,
Conray, Kabota...... There are many more....

3 minute en 10 sekondes, dis hoe lank Johan Bande gesê het hy sal vat voor hy by my sal wees om 'n rim-pap band reg te maak. Dit was so kort.... In die vallei kry ons uitstekende diens. Dankie Johan en Noena van Kaap Agri!

Kouga dam 100.62%, spilling at 11 cumec.
Groot rivier / Komdomo weir, running at 6 cumec.
Loerie dam 100.52%
Churchill dam 100.55%
Impofu dam 100.48%

Total waterlevel in the Gamtoos system: 17 cumec.

This photo was received from Louwrens Bezuidenhout of Kouga dam spilling.Kougadam has been spilling for the past 159 day...
09/10/2026

This photo was received from Louwrens Bezuidenhout of Kouga dam spilling.
Kougadam has been spilling for the past 159 days.

Hierdie foto is ontvang van Louwrens Bezuidenhout van Kouga dam wat oorloop.
Kouga dam loop nou reeds vir 159 dae oor.

Kouga dam 100.98%, spilling at 23 cumec
Groot rivier / Komdomo weir 44.5 cumec
Beervlei dam 106.8%, spilling at 11.8 cumec

TOTAL IN THE UPPER PART OF THE SYSTEM: 67.5 CUMEC

Loerie dam 101.04%, spilling at 2.4 cumec
The Metro abstracted 53ML
25Ml was released into Loerie
Churchill dam 100.83%
Impofu dam 101.03%

WATERVLAKKE IN DIE GAMTOOS VALLEI OP 7 OKTOBER 2026 @ 7H00Hierdie is die rivier net onderkant Kougadam, voor die naweek....
07/10/2026

WATERVLAKKE IN DIE GAMTOOS VALLEI OP 7 OKTOBER 2026 @ 7H00

Hierdie is die rivier net onderkant Kougadam, voor die naweek.
Die bruggie na die piekniek terrein is vaagweg sigbaar. Soos die ander bruggies het daar 'n sloot voor die bruggie gespoel.
Louwrens se TLB op 'n ontdekkingstog.

Kougadam 101.29% en loop teen 35 cumec.
Grootrivier weir / Komdomo 86 cumec.
Beervlei 14 cumec.

TOTAAL IN DIE SISTEEM BY DIE SAMEVLOEIING: 121 CUMEC

Die watervlakke sak vinnig.
Dan vir ons Loerieverbruikers:
Loeriedam is vanoggend 102% en loop teen 7 cumec oor. Dit was gister 8.

WATER LEVELS IN THE GAMTOOS VALLEY @ 15H00 5 OCTOBER 2026WATERVLAKKE IN DIE GAMTOOS VALLEI @ 15H00 5 OKTOBER 2026A photo...
05/10/2026

WATER LEVELS IN THE GAMTOOS VALLEY @ 15H00 5 OCTOBER 2026

WATERVLAKKE IN DIE GAMTOOS VALLEI @ 15H00 5 OKTOBER 2026

A photo of Komdomo low level bridge early this morning send to us by Riaan du Preez.

Ons het hierdie foto vroeg oggend ontvang van Riaan du Preez van Komdomo laagwater brug.

THERE IS APPROXIMATELY 454 CUMEC AT THE CONFLUENCE OF THE GROOT AND KOUGA RIVER IN THE SYSTEM, BUT PROBABLY MORE. PLEASE STAY AWAY FROM THE RIVER COURSE.

DAAR IS OM EN BY 454 CUMEC BY DIE SAMEVLOEI VAN DIE GROOT EN KOUGARIVIER. WAARSKYNLIK MEER SOOS JY LAER AF BEWEEG. VERMY ASSEBLIEF DIE RIVIER.

Kouga dam running at 45 cumec
Beervlei dam is running at 19.8 cumec (verkeerd gerapporteer teen 12h00)
Groot rivier / Komdomo weir running at 409 cumec

REENVAL SEDERT DIE NAWEEK:
Krakeel hoek 25mm
Krakeel 20mm
Tamie 32mm
Joubertina 23mm
Baviaanskloof 53mm
Kouga dam 39.5mm
Cambria 46 - 55mm
Patensie 55.5mm
Hankey / Kleinrivier 60mm
Loerie 58.7mm
Mondplaas 53mm
Kabeljous 36 - 46mm

Watervlakke sal vir die laaste keer teen 19h00 vanaand opgedateer word.

5 Oktober @ 7h00Vind twee grafieke wat wys hoe Groot rivier / Komdomo weir styg en Beervleidam sak.Die lesings is soos v...
05/10/2026

5 Oktober @ 7h00
Vind twee grafieke wat wys hoe Groot rivier / Komdomo weir styg en Beervleidam sak.

Die lesings is soos volg en word vergelyk met gister oggend 7h00.

Beervleidam sak: 21.5 - 19.78 cumec = -1.72
Grootrivier / Komdomo weir is meer= 160 na 171 cumec = 11
Kougadam meer: 28 - 43 cumec = 15

Daar is 214 cumec in die sisteem by Komdomo.

Reënval syfers rapporteer ons later vandag.

A beautiful photo send to us by Francois Le Roux of Nqweba dam at Graaf-Reinet.'n Foto van Nqwebadam in Graaff-Reinet va...
04/10/2026

A beautiful photo send to us by Francois Le Roux of Nqweba dam at Graaf-Reinet.

'n Foto van Nqwebadam in Graaff-Reinet vanoggend. Aan ons gestuur deur Francois Le Roux.

Sedert vanoggend / Since this morning:

Groot rivier / Komodomo weir het afgeneem met 26 cumec (decreased by 26 cumec). From 160 to 134.

Kouga dam het gestyg van 28 tot 33 cumec. (Increased from 28 to 33 cumec).

Die totaal van die boonste deel van die skema is 167 cumec. (In total 167 cumec).

Beervlei dam het afgeneem met om en by 'n cumec: 20.64 na 21.5. Beervleidam decreased by about a cumec.

The upperpart of the system decreased by 21 cumec since this morning.

Twee van ons laagwater bruggies vanoggend 4 Oktober 2026 teen 7h00.Groot rivier / Komdomo weir loop vanoggend 160 cumec....
04/10/2026

Twee van ons laagwater bruggies vanoggend 4 Oktober 2026 teen 7h00.

Groot rivier / Komdomo weir loop vanoggend 160 cumec.
Kougadam is 101.11% en loop 28 cumec.
Dit beteken daar is 'n totaal van 188 cumec in die boonste deel van die Gamtoos sisteem.

Beervlei dam loop teen 21.5 cumec en is dus besig om te sak.

Soos ons kan agterkom is die vlak in Grootrivier besig om te stabiliseer.

Ons laat weer teen 17h00 weet.

REëNVAL IN DIE LANGKLOOF VIR DIE NAWEEK:
Krakeel hoek 25mm
Krakeel 20mm
Tamie 32mm

Ons sal die totale reënval oor ons gebied môre rapporteer.

Dankie Edward Colling en Marizanne Louw vir die foto's. Daar is altyd 'n beter begrip met foto's.

Morê verbruikers en belanghebbendes,RIVIERVLAKKE OP DIE 3DE OKTOBER 2026 IN DIE GROOTRIVIER EN GAMTOOS SISTEME:Foto van ...
03/10/2026

Morê verbruikers en belanghebbendes,

RIVIERVLAKKE OP DIE 3DE OKTOBER 2026 IN DIE GROOTRIVIER EN GAMTOOS SISTEME:

Foto van Marizanne Smith geneem van die blad by Grootrivier in Cambria.

Kouga dam 100.58%, 10 cumec
Groot rivier / Komdomo weir meet 50 cumec vanoggend.

REENVAL OOR DIE AFGELOPE 24 UUR:
Krakeel hoek 17mm
Krakeel 16.4mm
Tamie 23.7mm
Dankie Riaan Strydom ons waardeer die inligting
Baviaans 48mm, om en by 20% van hierdie volume word gebuffer deur die dam.

REEN IN DIE GROOTRIVIER SISTEEM:
Skuinspad 62mm sagte reen
Steytlerville 40mm
Grootrivier weir 36.6mm

GAMTOOS SISTEEM:
Kouga dam 28mm
Patensie 41mm
Kleinrivier / Hankey 40 - 42mm (Dankie Pieter, Marius en Robert)
Mondplaas 36mm
Loerie 40.2mm

Loerie dam 103.85%, 17 cumec

My getroue waterbeheer beampte naby Kouga dam noem dat die laagwaterbruggies oor die volgende twee tot drie ure gaan toemaak. Water styg stadig.

Ons sal vanmiddag na 5 weer watervlakke lees.

Steek 'n vuurtjie aan, drink 'n glasie wyn. Ons het 'n besonderse nat jaar.

Some interesting facts for a Friday morning.  I found this photo after I spoke to Oom Jabez Colling, one of our more sen...
02/10/2026

Some interesting facts for a Friday morning. I found this photo after I spoke to Oom Jabez Colling, one of our more senior water users.

The photo of him and Oom Require Wait was taken in 1965 on the upstream side of Kouga dam, still in construction.

The construction on Kouga dam commenced in 1957. It was officially opened in 1969. It was then called the Paul Sauer Dam.

'n Interesante feit of twee op 'n Vrydag oggend. Hierdie foto het ek weer ontdek nadat ek met Oom Jabez Colling gesels het, een van ons jong, senior watergebruikers.

Die jonge Oom Jabez en Oom Requiere Wait staan hier aan die stroomop kant van 'n Kouga dam nog onder konstruksie.

Daar is in 1957 begin om aan Kouga dam te bou. Dit is ingebruik geneem in 1969.

Kouga dam 100.44%, spilling at 7 000 litre per second.
Loerie dam 101.22%, spilling at 3 110 litre per second.
Beervlei dam 111.53% (Reached it's peak yesterday), spilling at 26 190 litre per second.
Groot rivier weir (Komdomo), running at 13 750 litre per second. Increase by 2 000 litre per second since yesterday.

Address

Fred Ferreira Road
Patensie
6335

Opening Hours

Monday 07:15 - 16:00
Tuesday 07:15 - 16:00
Wednesday 07:15 - 16:00
Thursday 07:15 - 16:00
Friday 07:15 - 15:00

Telephone

0422830329

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gamtoos Water posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Gamtoos Water:

Shortcuts

Share