20/10/2026
Ons is dankbaar vir die span van NWU vir hul liefde en omgee. Jul passie vir ons gemeenskap se kinders gaan deure oopmaak en geleenthede skep wat 'n groot verskil gaan maak. Almal is vreeslik opgewonde oor die toekoms van ons ons leerders.