05/10/2026
Baie dankie aan elkeen wat kaartjies gekoop het en ons kantoor gehelp het om hierdie fondsinsameling 'n groot sukses te maak.
1e prys gewen deur Sonja Dedekind van NHR. Kaartjie no: 381
2e prys gewen deur H. Steenekamp. Kaartjie no: 131
3e prys gewen deur J Vos. Kaartjie no: 491
Dankie
CMR Groete