Pietersburg Laerskool

Directions Website Contact the organization

Pietersburg Laerskool Elke kind ń gelukkige en suksesvolle kind wat binne ń gelukkige skoolgemeenskap in vrese van God-D
(1)

14/11/2026

Pietersburg Laerskool's tender tribute to Jolin united a community in mourning ❤️‍🩹 Story in the comments.

Image: Pietersburg Laerskool / Facebook

Baie sterkte aan die familie en geliefdes met die afsterwe van een van ons oud leerders.Jolin Scott.Mag ons Helmelse Vad...
13/11/2026

Baie sterkte aan die familie en geliefdes met die afsterwe van een van ons oud leerders.
Jolin Scott.

Mag ons Helmelse Vader julle vertroosting bied in die routydperk

Pietersburg Laerskool SLUIT die jaar AF op n gepaste Wyse.Kerkdiens
13/11/2026

Pietersburg Laerskool SLUIT die jaar AF op n gepaste Wyse.
Kerkdiens

12/11/2026
Baie geluk aan juf Johanna Schutte wat vandag verjaar!God's rykste seën word jou toegewens!
12/11/2026

Baie geluk aan juf Johanna Schutte wat vandag verjaar!
God's rykste seën word jou toegewens!

09/11/2026

Pietersburg Laerskool neem afskeid van die graad 7 leerders tydens saalopening

Hoofleiers FC Robberts en Evelitt Bartlett gee hul laaste boodskap aan die res van die Skool waar die graad 7 leerders Vir oulaas die skoollied sing.
Ons gaan julle verseker baie mis!

09/11/2026
Mnr. Ellis het vanoggend ons nuutverkose prefekte van 2027 kom besoek en sy mooi wense uitgespreek.  Dankie aan Mnr. Ell...
09/11/2026

Mnr. Ellis het vanoggend ons nuutverkose prefekte van 2027 kom besoek en sy mooi wense uitgespreek.
Dankie aan Mnr. Ellis en PHS.

Ontmoet Lianke du Preez – 11 jaar oud 🇿🇦🌸Lianke is ’n vrolike, energieke leerder van Laerskool Suid met ’n groot persoon...
09/11/2026

Ontmoet Lianke du Preez – 11 jaar oud 🇿🇦🌸

Lianke is ’n vrolike, energieke leerder van Laerskool Suid met ’n groot persoonlikheid en ’n nóg groter liefde vir akrobaat. Sy dans al vier jaar en weet dat harde werk, toewyding en ’n paar seer spiere alles deel van die pad is!

Sy het aan verskeie ASSA League-kompetisies in verskillende provinsies deelgeneem om vir die nasionale kampioenskappe te kwalifiseer. By die nasionale kampioenskappe op 9 Augustus 2026 het sy ’n plek in die Protea-span verwerf. Op 7 November het sy tydens die amptelike Protea-inhuldiging haar Protea-klere ontvang.🌸

Op 25 November vertrek Lianke en vyf van haar maats van Fundance Company na Pole om Suid-Afrika by die internasionale kompetisie te verteenwoordig. Dit is Lianke se heel eerste reis oorsee, en sy sien veral daarna uit om dié avontuur saam met haar maats te beleef. Oor die afgelope paar maande het hulle baie hard geoefen en so geheg
geraak dat hulle soos ’n klein familie voel.

Pietersburg Laerskool is baie trots op jou!

Vir Lianke gaan dié reis ook oor die vriendskappe, nuwe maats, die lekker lag en die herinneringe wat hulle saam gaan maak terwyl sy doen waarvoor sy die liefste is – dans! ❤️🇿🇦

05/11/2026

Pietersburg Laerskool se leerders kry erkenning vir uitnemende prestasies tydens Meriete aand 2026

Address

Voortrekker Straat 52
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pietersburg Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Pietersburg Laerskool:

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services