10/06/2026
🎊Getting to know our Admin Staff💙Dankie vir al julle harde werk agter die skerms.🎊
Our vision: To provide a dynamic, effective programme where each learner's potential is celebrated and nurtured.
Ons visie: Om 'n dinamiese, effektiewe program te verskaf waar elke leerder se potensiaal gevier en gekoester word.
10/06/2026
🎊Getting to know our Admin Staff💙Dankie vir al julle harde werk agter die skerms.🎊
🖐High five that staff member who...Part 1🖐'n Bietjie pret tussen deur die merk & moderasie.🖐
09/06/2026
POWER SURPRISE...by our visitor, Lee-Ann Harker from Steel Pipes & Fittings who gifted us with amazing power tools. We are extremely grateful for these awesome products - visit their website to find out how they can help you!
'n Reuse dankie, Lee-Ann, ons is dankbaar vir julle ondersteuning!
🖐High five that staff member who...Part 2.🖐'n Bietjie pret tussen deur die assessering.🖐
09/06/2026
PRAGTIGE MASKERS...is deur ons ywerige graad 2-leerlinge in Mev. Lehandi Ge**er se klas gemaak. Baie oulik & kreatief!
Lovely colourful & creative masks were made by our Grade 2 pupils. Well done!
09/06/2026
🎊Kaartjieverkope - Woensdag 10 Junie vanaf 07:00 - 07:45 in die saalvoorportaal.🎊
🎉It's nearly time for Lorraine's Got Talent - tickets go on sale from Wednesday, 10 June in the hall foyer, 07:00 - 07:45.🎉
09/06/2026
FEES VAN HOKKIE...ons o.9-minihokkieseuns het aan 'n minihokkiefees by Clarendon Park deelgeneem.
Our u9 mini hockey players enjoyed playing under lovely blue skies @ the Clarendon Park Mini Hockey Festival.
09/06/2026
🎊Baie geluk!🎊Congratulations to our Intern, Ms Karsten!🏑🎊
08/06/2026
FANTASTIESE FIETSRYERS...'n paar van ons ywerige fietsryers het in Port Alfred aan die O-Kaap XCO Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het baie goed op die uitdagende baan gevaar.
Mia & Miané het podiumplekke losgeslaan, baie geluk!
Well done to our cyclists who participated in the EC XCO Championships, they performed well on the challenging track.
08/06/2026
ENJOYABLE ORALS...in Afrikaans...presented by the English Grade 2 pupils in the class of Mrs Gouws/Mrs Morgan. The pupils were excited to share stories about their favourite birthday. It was wonderful to hear about all the special memories & funny moments.
'n Baie lekker onderwerp! Ons graad 2-leerlinge het so mooi gepraat & kosbare herinneringe gedeel.