Badisa Porterville

Call Directions Contact the organization

Badisa Porterville Compassion. Care. Community. NPO 011-891 | PBO 930 006 348

Weskus Streek Groepsupervisie ✨Op Vrydag 11 September het die Badisa Weskus-streek saamgekom vir groepsupervisie. ’n Waa...
14/09/2026

Weskus Streek Groepsupervisie ✨

Op Vrydag 11 September het die Badisa Weskus-streek saamgekom vir groepsupervisie. ’n Waardevolle dag van ondersteuning, spanwerk en saamkuier.

Baie dankie aan Porterville Hotel vir julle vriendelike diens en gasvryheid.

Badisa AGM 2026: From Paper to Possibilities ✈️💙
10/09/2026

Badisa AGM 2026: From Paper to Possibilities ✈️💙

🌷 Vrouemaand-afsluitingBadisa het die afsluiting van Vroue- en Barmhartigheidsmaand gevier met waardering vir ons pragti...
31/08/2026

🌷 Vrouemaand-afsluiting

Badisa het die afsluiting van Vroue- en Barmhartigheidsmaand gevier met waardering vir ons pragtige pleegmammas. Dit was 'n voorreg om hul onbaatsugtige diens aan die gemeenskap te vereer.

Dankie aan almal wat hierdie dag spesiaal gemaak het. 🙏

🤝 Mandela-dag 2026Badisa het saam met die Departement van Korrektiewe Dienste voedselpakkies aan gemeenskapslede uitgede...
29/07/2026

🤝 Mandela-dag 2026

Badisa het saam met die Departement van Korrektiewe Dienste voedselpakkies aan gemeenskapslede uitgedeel om die gees van Mandela-dag uit te leef.

Dankie aan almal wat hierdie inisiatief moontlik gemaak het. 💙

Voetspoor Vriende nooi die hele gemeenskap uit om saam met ons 67 minute te stap ter viering van Mandela-dag.📅 Saterdag,...
15/07/2026

Voetspoor Vriende nooi die hele gemeenskap uit om saam met ons 67 minute te stap ter viering van Mandela-dag.

📅 Saterdag, 18 Julie 2026
🕖 07:00
📍 POP Sentrum
💵 Inskrywingsfooi: R20 per persoon

Alle fondse wat ingesamel word, word deur Voetspoor Vriende aan Badisa geskenk om hulle waardevolle werk in ons gemeenskap te ondersteun.

Bring jou familie, vriende en kollegas saam. Elke tree wat ons gee en elke rand wat ingesamel word, help om ’n verskil in iemand se lewe te maak.

Kom stap saam. Kom gee terug. Kom maak ’n verskil. 👣

01/04/2025

Kuumba se bekendstellinf💃🏽🕺

🙏🙏🙏
18/07/2023

🙏🙏🙏

Address

Jakaranda Street
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27229312516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badisa Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Badisa Porterville:

Shortcuts

Share

Category