Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool

Directions Website Contact the organization

Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool, Public School, H/v Esselen en Thabo Mbeki straat (133), Potchefstroom.

Mooirivier Rep en Roer bied 'n optimale balans tussen die stimulasie van ons kinders se kreatiewe potensiaal, en hul emosionele en sosiale ontwikkeling, in voorbereiding vir die meer formele akademiese eise van 'n primêre skool.

✨🎓 GRADEPLEGTIGHEID!!! 🎓✨Goeie nuus! Julle hoef nie die spesiale oomblik mis te loop nie!Ons spoggeleentheid word vanaan...
27/10/2026

✨🎓 GRADEPLEGTIGHEID!!! 🎓✨

Goeie nuus! Julle hoef nie die spesiale oomblik mis te loop nie!

Ons spoggeleentheid word vanaand LEWENDIG via die Cool School-apps uitgesaai!

Klik op die skakel en vier hierdie besondere aand saam met ons, waar jy ook al is!

Watch live school sports and more on Cool Schools

16 Oktober 2026Bakker vir die dag
18/10/2026

16 Oktober 2026
Bakker vir die dag

16/10/2026

Aan ‘n baie spesiale hoof van ons almal hier by Rep en Roer❤️ Hoop Juffrou het die daggie geniet🥳🥳

07/10/2026

Mooirivier Rep en Roer Revue

02/10/2026

Kyk net hoe groot is ons maatjies😆
Pappa, met jul volgende braai, kan jul gerus agteroorsit en die braai geniet 🔥🔥

02/10/2026

Vandag is nie net ‘n gewone dag by die vakansieskool nie😉 Die kleuters kamp én braai⛺️🔥

01/10/2026

Noudat die kleuters alles oor graan geleer het, kán hul mos nou nie anders as om ‘n broodjie te bak nie🍞🍞

Address

H/v Esselen En Thabo Mbeki Straat (133)
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category