19/10/2026
๐โโ๏ธ BIG GOALS. STRONG FINISHES. UNFORGETTABLE MOMENTS. ๐
Weโre proud to sponsor the Letsgo Potch Marathon and to have played a part in an event filled with determination, joy, and incredible achievements!
From the first steps to the finish line, it was the little moments that made the day so special โ the big smiles, the hands held as runners crossed the finish line together, and the excitement of celebrating a goal achieved. ๐
Because every runner has a story, and every finish line deserves to be celebrated. We loved seeing the support, encouragement, and happiness shared along the way!
๐ Congratulations to all the runners on their achievements, and a big thank you to the organisers for making it all happen.
๐ธ Relive your race-day moments!
Find your official race photos here:
๐ https://photofrog.co.za/buy/dvrzb
Hereโs to chasing goals, celebrating achievements, and creating more unforgettable memories!
-------------
๐โโ๏ธ GROOT DOELWITTE. TROTS OOR DIE EINSTREEP. ONVERGEETLIKE OOMBLIKKE. ๐
Ons is trots om โn borg van Letsgo Potch 2026 te wees en deel te kon hรช aan โn geleentheid vol deursettingsvermoรซ, vreugde en ongelooflike prestasies!
Van die eerste treรซ tot by die eindstreep was dit die klein oomblikke wat die dag so besonders gemaak het โ die groot glimlagte, die hande wat vasgehou is terwyl hardlopers saam oor die eindstreep gekom het, en die opgewondenheid om โn doelwit te bereik en dit te vier. ๐
Want elke hardloper het โn storie, en elke eindstreep verdien om gevier te word. Ons was verheug om die ondersteuning, aanmoediging en vreugde langs die pad te sien!
๐ Baie geluk aan al die hardlopers met hul prestasies, en โn groot dankie aan die organiseerders wat alles moontlik gemaak het.
๐ธ Herleef jou wedloopdag-oomblikke!
Kry jou amptelike wedloopfotoโs hier:
๐ https://photofrog.co.za/buy/dvrzb
Op die najaag van doelwitte, die viering van prestasies en die skep van nog vele onvergeetlike herinneringe!