06/10/2026
π DIE STUDENTE HET HUL SΓ GEHAD! π¬
Hier is van die terugvoer nΓ‘ ons studiekursus op 3 Oktober. Dit is lekker om te hoor dat die leerders dit geniet het en studietegnieke ontdek het wat vir hulle werk! ππ
Sit jou kind ure en leer, maar sukkel om die werk te onthou? Gee hulle die geleentheid om te leer hΓ³Γ© om te leer β met praktiese tegnieke vir beplanning, begrip, geheue en eksamenvoorbereiding.
π’ 17 OKTOBER β LAASTE STUDIEKURSUS VIR DIE JAAR!
π Potchefstroom
π 09:00βΒ±14:00
π©βπ Graad 4β12
π° R950 per student
Beperkte plekke beskikbaar. Bespreek nou en help jou kind om die eksamen met meer selfvertroue aan te pak.
π² Nico: 082 377 7490
π En jaβ¦ die pizza was ook βn treffer! π