Jagtersveld

Jagtersveld

Share

Trots Afrikaans
Vuurwapen Aansoeke, Hernuwings &
Motiverings. Jagtersveld Hemde
Wildsvleis

17/06/2025

WIT VUURWAPENLISENSIE VERVAL?
Moenie wag nie – volg die regte proses om jou lisensie weer wettig te maak! πŸ“

Ons help jou met:
1️⃣ Hernuwing van bevoegdheid – R300
2️⃣ Her-aansoek vir vervalde lisensie – R850

19/05/2025

Moeg vir papierwerk en frustrasie met jou vuurwapen lisensie aansoeke?

Laat Jagtersveld dit vir jou maklik maak. Van nuwe aansoeke tot hernuwings en motiverings – ons doen dit alles vir jou.

Vervalde lisensie ? Geen probleem πŸ‘ŒπŸΌ

Ons help jou graag πŸ’ͺ🏼

βœ… Veilig
βœ… Vinnig
βœ… Professioneel

πŸ‘‰ Sit jou vuurwapen aansoek in veilige hande en kontak ons vandag.

10/05/2025

**VUURWAPEN AANSOEKE & MOTIVERINGS**
Volg ons blad vir die toekoms of druk op die foto skakel en Whatsapp ons vandag nog πŸ’ͺ🏼
Jy kan ook β€˜n epos stuur na : [email protected] of [email protected]

07/04/2025
06/01/2025

Nuwe wapen gekoop en nie lus vir papierwerk nie ?
Wapen ge-erf en weet nie waar om te begin nie ?
Vuurwapen lisensie verval, nou weet jy nie wat om te doen nie ?
Verval jou vuurwapen lisensie die jaar en jy moet nou hernu ?

Ons help reg oor Suid-AfrikaπŸ‡ΏπŸ‡¦

JAGTERSVELD HELP JOU GRAAG πŸ‘ŒπŸΌ

Loer ons β€œreviews” en volg ons hier : https://www.facebook.com/JagtersveldSA

Kontak Sumi gerus.

01/01/2025

Geseënde 2025 ! Mag 2025 vol vreugde en geluk wees vir elkeen van julle 😁

Groete Stan en Sumi πŸ₯³

Photos from Jagtersveld's post 09/06/2023

Dankie vir hierdie, ek glo ons almal kan iets hier uit raak lees waaroor ons gewonder het πŸ‘ŒπŸΌ

06/06/2023

The best part about hunting & fishing is doing it with the people we love !

Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 13:00