Mooigeleë-Oord

Call Directions

Mooigeleë-Oord Aftree oord met 88 deeltitel eenhede.

25/10/2026
Die inwoners het 'n heerlike saamsingmiddag gehad op 30 September terwyl die donkerte Pretoria binnegesluip het.  Chris ...
12/10/2026

Die inwoners het 'n heerlike saamsingmiddag gehad op 30 September terwyl die donkerte Pretoria binnegesluip het. Chris Coetzer het almal met 'n hartroerende middag van musiek en inspirasie vergas. Dankie aan Barbara en haar helpers wat ondanks die reën en kragonderbreking voortgegaan het. Die middag is afgesluit met heerlike sop wat die dienssentrum voorsien het.

' Heerlike oggend by Lux Mundi waar hulle ons met uitstekende toneelspel vermaak het.
27/08/2026

' Heerlike oggend by Lux Mundi waar hulle ons met uitstekende toneelspel vermaak het.

27/08/2026

'n Heerlike oggend by Lux Mundi waar hulle ons met uitstekende toneelspel vermaak het. Baie dankie

Ondersteun asseblief! Dit beloof om uitstekend te wees!
19/08/2026

Ondersteun asseblief! Dit beloof om uitstekend te wees!

Kom en geniet die uitvoering die 23ste Augustus
18/08/2026

Kom en geniet die uitvoering die 23ste Augustus

06/08/2026
05/08/2026

Almal wat lus is om by die Botaniese Tuine te gaan stap, hier is 'n uitnodiging vir 25 Augustus

Address

588 Graaff Reinet Street , Faerie Glen
Pretoria
0040

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27129912716

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooigeleë-Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share