26/10/2026
https://www.facebook.com/share/p/1Hu7HjfSpJ/
*NHKA Noordwestelike Pretoria bied aan:*
🌟 Walk for a Child – Lig vir ’n Kind 🌟 Karnaval (Kaalvoetkarnaval)
👟 Kom stap saam en help ons om die ekstra myl vir kindersorg te loop!
📅 *Saterdag 31 Oktober 2026*
📍 Laerskool Hermanstad
🕗 Vanaf 08:00 tot 09:00
🚶 Stap een myl (1,6 km)
💛 Inskrywingsfooi: Minimum R10-00
🎁 Elke deelnemer staan ’n kans om ’n selfoon ter waarde van R1000-00 te wen in die gelukkige trekking om 12:30!
_Bring familie en vriende saam vir ’n oggend van stap, gemeenskapsgees en omgee._
❤️ Ons loop die ekstra myl vir kindersorg
https://plesion.org.za/walkforachild/