Castle Land

Castle Land

Share

Let's make your dream party a reality! We are affordable, and willing to assist in all your party needs....

Photos from Castle Land's post 10/08/2017

😀 Castle Land 😀 Partytjies teen bekostigbare pryse. Kontak ons vandag vir al jou partytjie benodighede.

Thesna: 079 891 2426

September - bespreek jou partytjie ontvang gratis "dankie-sê" koekies.

02/08/2017

Castle Land! Is dit weer partytjie tyd? Kontak ons gerus... Ons het 3 verskillende pakette om van te kies om by jou sak te pas.

Ons spesiale aanbieding vir Augustus - September. Betaal jou deposito en ontvang gratis koekies volgens jou tema. (Die maatjies kan hulle eie koekies verf) 😀😀😀😀

Skakel ons gerus: Thesna 079 891 2426

09/07/2017

Castle Land Let's make your dream party a reality! We are affordable, and willing to assist in all your party needs....

Photos from Castle Land's post 09/07/2017

Castle Land
Bespreek vandag jou partytjie by ons. Ons is baie gekostigbaar... Loer geurs na ons foto's van vorige partytjies. Vir enige navrae oor ons partytjie pakette kontak - Thesna 079 891 2426 (Gaan "like" gerus ons page - Castle land) Ons het altyd 'n special aan...

Photos from Castle Land's post 04/10/2016

Castle Land!Boek en betaal jou deposito vir jou partytjie voor die einde Oktober en jy kan tot Desember 'n gratis Springkasteel ter waarde van R250.00 gratis ontvang vir jou partytjie naweek. Kontak ons gerus vir meer inligting oor ons pakette. Thesna: 0798912426

Photos 03/10/2016

Vakansieyd tyd... Spring gou alle kastele is vir die naweek slegs R250.00 optel kan vanaf Woensdag wees tot Sondag! Moenie die spesiale aanbod misloop nie! (Geldig 3 Oktober 2016 - 9 Oktober 2016) Thesna: 079 891 2426

Photos from Castle Land's post 26/09/2016

My little pony & leeus. Boek vandag jou partytjie by ons. Ons is baie bekostigbaar, pakket kan aangepas word by jou behoeftes... Koeke kan bestel word soos in die foto's vanaf R150.00. Springkastele kan ook bespreekword vanaf R250.00. Donderdag - Sondag. Kontak gerus vir Thesna 079 891 2426, as jy enige navrae het. :-)

Photos from Castle Land's post 31/08/2016

Castle Land! Beplan jy 'n partytjie vir jou kleinding, loer gerus na ons pryse. Dit is baie bekostigbaar. Ons bied baie oulike pakkette! Jy kan ook die goedjies apart huur. Ons verhuur stoeltjies, tafels asook tafeldoeke en chair covers. Springkastele teen baie goeie pryse: Begin by R250.00 Donderdag - Sondag. Kontak ons gerus. Thesna: 079 891 2426

Photos from Castle Land's post 13/08/2016

Op die plaas saam met Butterflies :-) Baie dankie aan Belinda Nel, sy het ons stickers ontwerp. Kontak haar gerus vir AWESOME diens...

Photos 06/07/2016

Beplan jy 'n partytjie... Stop en loer hier. Hier is ons link:https://m.facebook.com/castlelandpartytjies/ Castle Land kan jou help, ons is baie bekostigbaar en pas aan by jou begroting en behoeftes... Loer gerus op ons blad. Ons verhuur ook Springkastele, Tafeltjies, Stoeltjies, Chaircovers... Springkastele begin by R250.00 Donderdag - Sondag. Kontak: Thesna 079 891 2426

Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


271 Matlabas Street
Pretoria
0182