Grapeseed Ministry/ Bedieninge

Grapeseed Ministry/ Bedieninge

Share

Ons glo in die Vader, Seun en Heilige Gees. Gemeente 'n hospitaal vir die wat gebroke van hart is, Closed

31/08/2025

Hiermee Wil Ek, Pieter Naude van Grapeseed Ministry/ Bedieninge dankie sê aan die volgende mense. As dit Nie Vir hulle was Nie wat Ek n langpad stap Nie, sou ons met n Paar dinge geaukkel het by die kerk.

Manus Van Aswegen van Oosthavens Music Ek Kon altyd Na jou toe Kom as daar n mixer of n mikrofoon probleem jy en jou mense is alryd daar met Bystand as Ek dit nodig het. Ons doen Al jare saam besigheid.

Groenkloof Slaghuis Hennie dankie Vir julle bydrae met julle fantastiesese woes en Maalvleis as ons verkope gedoen het vir vefondaing van ons Gemeente.

Indien Ek enige iemand geskiep het vergewe my maar ASB vandag was n Groot emosionele dag gewees dat ons afgesluit het. Maar ons sal julle steeds omdersteun.

Groete

Pieter Naude
Hoof van Musiek en Sosiale Media

31/08/2025

Baie dankie aan almal wat vandag teenwoordig was met die laaste diens van Grapeseed Ministry/ Bedieninge. Ons Gaan nogsteeds die blad oop Hou Vir preke wat jy miskien gemis het of daar sal n woord geplaas word Vir die wat dit op daai oomblik nodig het.

Jesus Groete.

Pieter Naude
Hoof van Musiek en Sosiale media

Photos from Grapeseed Ministry/ Bedieninge's post 17/08/2025

Grapeseed Ministry/ Bedieninge Se Gemeentes afsluitings ete te Mayville Elmas Restaurant 15/08/2025

Photos from Grapeseed Ministry/ Bedieninge's post 09/08/2025

Vandag was 'n besondere vrouedag en die Here het ons geseën met 'n heerlike dag.

Dankie vir Latreou Dansgroep se harde werk en oefen en oefen en oefen. Dankie dat ek kon deel wees van die danse. Dankie vir die spesiale liefde en eerbetoning. Elkeen wat deel was vandag, jy is n QUEEN, DRA JOU KROON MET TROTS!

31/07/2025
01/07/2025

Die sanger, evangelis, predikant, Jimmy Swaggart , is oorlede, op 90 jarige ouderdom nadat hy op Vadersdag in ICU opgeneem is met n hartaanval
Hy het in sy loopbaan van meer as 72 jaar, meer as 15 miljoen plate verkoop, hy het 55 boeke geskryf, en was vir 72 jaar getroud, met sy vrou, Francis Swaggart. Hul enigste seun, Donnie Swaggart, is ook n predikant en sy seun, Gabriel, is die Jeug Pastoor, van hulle kerk. Hy het oor die jare, meer as 1 biljoen mense bereik met sy TV netwerk, wat by die 50 jaar uitgesaai is, en het miljoene Bybels uigedeel, veral in lande waar die Bybel geban is. Tydens die lockdown pandemie het hy meer as 5 miljoen Bybels, gratis laat uitdeel.

Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Pretoria