Kamp Jackson

Kamp Jackson

Share

Bo -op die Magalies berg. Naby Wonderboom Fort / Die nek. n Plekkie waar jy kan stap of fiets ry. Kom bewonder die Natuurskoon en plante. Pragtige natuurskoon.

'n Paar Bergfiets roetes geskik vir draf en stap ook bo op die Magaliesberg. Geen fasiliteite nie. Dit wat jy wil hĂȘ, moet jy saambring.

09/07/2020

Vroeg 2020 het iemand die kamp area verwoes. Klip muur omgegooi, naambord in stukke geslaan. Oral was rommel gestrooi. Saterdag het ons gekom om na die Sons opkoms te kyk. Groot was die verbaasing toe ons die kamp weer skoon gemaak gekry het. Om die vuurmaak plek is die gras uitgehaal en die Naambord is op die grond weer aan mekaar gesit. Dankie vir wie dit gedoen het.

02/02/2019
Photos from Kamp Jackson's post 02/02/2019
Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Pretoria
0182