21/02/2024
❕Sal jy kan stem om jou moedertaal te beskerm? Maak seker jy is geregistreer, besoek elections.org.za
Welkom by die VF+ in die Groenkloof, Klapperkop, Lukasrand, Muckleneuk, en Sunnyside omgewing.
21/02/2024
❕Sal jy kan stem om jou moedertaal te beskerm? Maak seker jy is geregistreer, besoek elections.org.za
16/02/2024
Moet dit nie mis nie!
Book tickets for Manifes 2024 | Manifesto 2024 Die VF Plus nooi jou uit na die manifesbekendstelling wat oplossings bied om Suid-Afrika te herstel en te bou. | The FF Plus invites you to the manifesto launch which offers solutions to restore and build South Africa.
10/02/2024
Is jy 'n 2de jaar Tukkies student?
Ons benodig jou hulp!
082 325 1482
Monique Kriek
VF Plus-Gauteng: Jeugleier
07/02/2024
Ons weet ons KAN en dis wat ons in hierdie komende nasionale verkiesing gaan DOEN!
05/02/2024
Aanlyn registrasie is steeds moontlik!
https://registertovote.elections.org.za/voter-online-registration/overview
Online registration is still possible!
https://registertovote.elections.org.za/voter-online-registration/overview
05/02/2024
SELF-BESKIKKING.
Artikel 235 en die VF Plus. Wat het ons tot dusvêr vir self-beskikking gedoen, en wat beplan ons nóg?
Volg die skakel om te hoor 👇🏻
❗️Artikel 235 en die VF Plus Dr. Corné Mulder, VF Plus LP, gee duidelikheid oor die werking van Artikel 235 in die SA Grondwet, en stel die wanpersepsie oor verdere wetgewing reg. ...
04/02/2024
Pretoria is GROEN! 💚
04/02/2024
🗳️ REGISTRASIE: Nie lus om in die ry te staan en wag nie?
Jy kan aanlyn jou registrasie uitsorteer! Kontak ons op ons WhatsApp-lyn📱 Stuur “Hi” na 0861 700 700. Ons geselsbot kan jou met alle navrae help.
✅ Kyk of jy geregistreer is
✅ Bystand met selfdoen wysiging van jou registrasiebesonderhede
✅ Bespreek 'n tydsgleuf met 'n vriendelike VF Plus-verteenwoordiger vir bystand met registrasie
✅ En soveel meer!
03/02/2024
Die VF+ is vandag sigbaar by byna elke stemlokaal in Pretoria! Is u geregistreer om te stem?
🗳️Kontroleer u registrasiestatus: https://www.vfplus.org.za/af/raak-betrokke/is-ek-geregistreer/
03/02/2024
DIS NOU OF NOOIT!
🗳️Kontroleer jou registrasiestatus: https://www.vfplus.org.za/af/raak-betrokke/is-ek-geregistreer/
————————————-
🗳️Check your registration status: https://www.vfplus.org.za/get-involved/am-i-registered/