25/08/2025
Beth-Rapha Care Centre for the Elderly
Old age short and longterm accomodation. Visit our Care centre for people over 55.
25/08/2025
Ons het tans 'n kamer beskikbaar op grond vloer in Beth Rapha Care Centre Waaierpalm. Versorging van bejaardes is nie net ons hart nie maar ook ons passie. Kom word deel van ons familie.
Vanaf 2019 het ons die voor reg om deel te wees van ons inwoners se kosbaarste seisoen in hulle lewe. Ons lag saam maar ons huil ook saam. Elkeen word soos familie en word ook so hanteer. Mag Vader ons harte altyd deursoek en mag niemand ooit net vir ons 'n nommer word nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
248 Sefako Makgatho En 649 Waaierpalm Straat
Pretoria
0182
